file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23158 by VB2010
hello julle

Morgan dis nou crappy van die honde! Ek hoop jou man of jy het die ou sommer so piece of jul minds gegee

Ansa as ek 'n voorstel kan maak, bel miskien Dr Roodt se kantoor nou al en hoor vir 'n afspraak, hy is gewoonlik so 2-3weke voor uit bespreek vir nuwe pasiente, en teen daai tyd het jy al jou uitslae en dinge agter mekaar om saam te vat

Ek was toe vanoggend vir die bloedtoetse, genade maar die ou wat die bloed getrek het is so jonk! Hy lyk soos 'n skool kind, maar weet wat hy doen, het my gelukkig nie seer gemaak nie, en se my are is baie mooi LOL (dankie dude) hy het 5 buisies getrek, kan nie glo wat kos dit nie! As ek binne 30 dae betaal is dit net so oor die R700 en as ek na 30 dae betaal is die R1000 plus

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23155 by sexy~hexy
Dassie ek voel nes jy, dis hoekom dit so nice was om saam Nelria se skoonsus te gaan koffie :) Ek is terug in my tuisdorp, maar my vriende het in die drie jaar wat ons in Rustenburg was so hulle eie paadjies geloop, dat ons nie oor en weer kuier nie. Dis baie sad vir my, maar nou ja, so is die ou lewe maar.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23153 by Dassie
Na skool het almal hulle eie pad gevat en nie een van my ou skoolmaats bly in die Kaap nie. My varsity pals is ook almal ver. En ek is vrou alleen in ons company. So ek het nie rerig beste vriendinne waarmee ek lekker kan gaan koffie drink of so, dis eintlik 'sad'.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23123 by Morgan
Na varsity is my pelle die hele SA vol... so moeilik om rerig in kontak te bly, het rerig nog net so een of twee waarmee ek nog gesels... maar hulle is ook so besig het nie rerig tyd nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23120 by Ansa_S
Het 'n wonderlike uitsig vandag. Geen hokkie oefening nie, het gister gehad. Want ons skool laat geen oefening toe op hemelvaardag nie.

So ek gaan net lekker rustig by die huis wees en vanaand gaan ek en manlief Hemelvaardiens toe by ons kerk!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23117 by Driekie
Cool Ansa ek gan dit try!!!

O ja en ek onthou van Klippie wat nie wil he ons moet lag nie of so iets....
Klippie - kom ek kry dit uit die pad:

HIEHIEHAHAHOHOHEHE...GIGGEL GIGGEL TOT MY MAAG PYN.....HENE GIRL MA JYS OULIK.....

Nee ernstig nou - as daar n rede is om te lag sal dit wees om uit te vind dat almal van julle so oulik in lewende lywe is as wat julle hier is waar ons net gesels sonder om mekaar te sien!
Ek belowe plegtig ek sal dit nie doen nie - want ek voel nes jy daaroor...wat ek jou wel kan se is dat ek mal is oor al julle girls want ek het net 1 vriendin hier op die dorp en julle is my ander vriendinne!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23115 by Ansa_S
Probeer die wonder wheel, dis so maklik om nou iets meer spesifieks te vind, ander gooi hy al wat 'n webblad is uit wat net nastenby iets te doen het met die woord wat jy soek.

BAIE BETER OM SO VIR DR GOOGLE TE KUIER! ;)

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account