file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23085 by Tienka
Ek kannie 'n tuisbly mamma wees nie, ek het die stimulasie van werk nodig, en die geld is lekker :laugh:

Die ideaal is 'n halfdag pos maar ja die salarisse suck.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23074 by sexy~hexy
Morgan, ek het gewerk tot ons getrou het, toe trek ons Rustenburg toe. Die alleen wees daar in die vreemde het my na 'n ruk begin vang. Toe raak ek swanger met Jayden, en dit was oraait vir 'n ruk, maar ek het dit gemis om te werk. Dit was heel dag net ek en Jayden alleen, ek het niemand geken nie, het nie vervoer gehad om te ry nie. Toe ons eventually nader aan die dorp trek (het so 10km van Sun City af gebly), en Jayden so 9mde oud was, het ek begin werk soek. Het toe darem al vervoer gehad en net gevoel hy kort daardie ekstra interaksie saam met maatjies. Toe hy 11mde was het ek werk gekry, en dit het vir my en hom wondere verrig :) Die ideaal is 'n halfdag werk met 'n voldag se salaris LOL Maar nou ja, daai is so skaars soos hoendertande.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23064 by Morgan
Dit klink nogal oulik ansa dink die skelm sal sy gat af skrik haha

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23059 by Morgan
hexy ek se elke dag dankie dat ek die kans gan he om by die huis te kan bly met my baba. Sal nog sien hoe dit gan uitwerk, party mammas is mal daaroor en ander weer nie, se die kiddies maak hulle mal.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #23058 by Ansa_S
My ma het nou vir ons 'n super cool alarm slot gekoop by iemand wat dit kom wys het hier by die skool. Kinbar alarm lock. DIs 'n slot wat jy kan gebruik en sodra iemand hom probeer oopkap of om iets in sy sleutelgatjie druk, gaan daar so helse alarm af! R200 'n slot! Dis ideaal om ons garage toe te sluit of ons stoep se hek!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23053 by Morgan
o lekker hexy! ek eet toast met marmite haha

Ek wonder waars G, har afspraak was mos al 10uur?!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23049 by sexy~hexy
Ag lekker, DH het my bederf met KFC se streetwise burgers met fillets op...yummy :) Hy en Jayden is vandag by die huis en hy se Jayden is heel rustig en soet. Partykeer smag ek na 'n halfdag werk, dat mens net meer tyd saam jou kids kan spandeer :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account