file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23044 by Morgan
Dis n goeie plan om hom te gaan sien met al die toets uitsale, gee hulle iets om meer te werk.

Ek was baie gelukkig die dr het glad nie bloed toetse gedoen nie, gese hy sal dit eers na 3 maande doen as die fertomid nie werk nie. maar ons het reeds geweet wat fout was.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23037 by Ansa_S
Morgan hulle het seker maar 'n manier hoe hul na die toetse kyk as jy sulke pille gebruik het.

Hul wil juis daarna kyk voor hul sommer die dosis sterker maak.

Ek bloei wel, maar baie liggies, so dit is wat hulle bekommer.

Maar dis vandag eers 6 dae nadat ek die laaste pil gedrink het en hul se dit van 3-7 dae na die pil vir siklus om te kom. SO dis seker hkm dokter gese het dat as AF oor die naweek behoorlik haar verskyning maak ons net aangaan met die behandeling.

Maar ek gaan in elk geval verseker na die uitslae 'n afspraak maak by Dr Roodt, en alle bloeduitslae saamvat.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23035 by Morgan
weet enige een van hulle van iemand wat borduur werk doen hier in die pta area?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23018 by klippie
Ek gaan verseker nie weer betaal nie. Dis net 'n geldmaak storie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23017 by Ansa_S
www.labtestsonline.org

Klippie die dokter het gese dink nie dis nodig om my man te toets nie omdat ek al 2 keer in 3 maande swanger was.

Hul wou nou eers uitvind hkm het ek nou nie 'n siklus gehad nie, en hkm is dit so liggies al drink ek provera.

Hul wil eers kyk watste hormoonwanbalans daar is. Maar sodra ek die uitslae het gaan ek vir my 'n afspraak maak by 'n ander ginekoloog in pretoria as waarby ek was.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23015 by Morgan
ek die provera? skuus ek vra maar wonder net of dit nie dalk n verskil gan maak nie, want dit is mos ook vol hormone, maar eks seker die dr sal dit in ag neem

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23010 by Morgan
klippie ek het ook as kind al my inentings gehad maar mens word steeds getoets. Die masels een en die chickenpox een... kan nie nou aan sy fancy naam dink nie.

maar dr se as mens een keer getoets is gou hulle daai info vir jou volgende swangerskap. As ek reg onthou was my en tienka se 16weke bloed toetse R600 verskil oor ek daai ander goed moes toets wat sy reeds het, so bewaar dit soos goud!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account