file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23113 by Morgan
ja sal maar sien hoe lank hou ek dit uit met carli, maar ek gan beslis nie weer skool gee nie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23108 by Morgan
Ansa my google is die laaste week nie lekker nie, daai option van "pages from south africa" is weg... hy kom wel terug as ek se ek soek google in afrikaans, maar my engelse google sin is weg

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23103 by Driekie
Ek sou in groendakkies opeind as ek by die huis moet bly - en ek sal definislis nie weer vir die fam.business werk nie!Maar ek gun dit regtig vir die mammas wat dit kan handle!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23101 by Morgan
hello driekie bky jys hier!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23099 by Ansa_S
Het julle al die wonder wheel met google ontdek?

Ek het so pas en dit is fantasies om iets te google op die manier.

Goed klas hier volg jul les.....

As jy in google ingaan en jy het klaar jou soekwoord in getik en gesearch, kyk dan onder die soek venster vir die + show options opsie
Kliek op dit. Dan aan jou linkerkant kom daar 'n venster oop en dan gaan jy af tot jy wagon wheel kry. Dit maak so mindmap van alles wat jy soek!

Dis super cool! Dalk is ek bietjie dom dat ek dit nou eers gevind het!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23095 by Morgan
ek is nou so jaar by die huis wat ek nie werk nie. (doen wel DH se admin wat my so deur die dag besig hou) maar die jaar was ook vol opwinding, die trek die TTC die swangerskap. Maar ek begin ook nou voel as die baba nie oppad was nie het dit my dalk ook begin vang

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23093 by Driekie
Hello hello hello almal!!!!!! Ek is UITEINDELIK hier!!

Howzit en hoe ganit met almal????

Kon net vinnig vang oor die leunspul met die honde - crap - hulle moet hierdie mense beter reguleer!!!! Ag Morgs ek hoop julle kry gou oordentlike rottie-telers en dat jy jou perfekte Tinkerbell sommer vinnig kan opspoor!!!!

En dan van Ansa se spul toetse - ai dolla - sterkte - hulle sal dit vinnig kan regkry, ek dink soos Morgs daai Primolut N is die beste - ek het dit ok gebruik..

En as die koffie uitreen - dis reg vir Woodlands!!

Ek voel nou baie ligter en beter - my hare kan nou weer groi vir n rukkie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account