file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21860 by Lia
o, ek onthou nou, Ansa, jy is so geseend om so 'n ma te het. Ek lekker jaloers !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21858 by Ansa_S
Dankie Anje ek waardeer.

Ek dink nie ek is so angstig as wat ek bekommerd is dat my siklus nou so deurmekaar is nie.

As dit net weer reg is sal ek geduldig wag vir 'n BFP.

My liewe ginekoloog (wat my nooit weer sien nie) het gese na my 1ste miskraam dit is glad nie nodig vir my om te wag nie. So dalk as ek gewag het was als nie nou so deurmekruis nie.

Wanner ek swanger raak soek ek 'n ander ginekoloog in pretoria, so enige voorstelle is welkom! Enige plek in pretoria is fine!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21856 by Morgan
daai dr beter kom as ek hom nodig het, ek het nie n ander back up plan nie... ek soek n epi en klaar!!!

Anje al enige nuus van jou bloed toetse?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21851 by Lia
Tienka, love jou pensie, jy lyk pragtig en ek kan regtig nie die rekmerke sien nie - het mooi gekyk... lol.

Hexy, bid daaroor. Ek stem saam Kriek, vat hom saam as jy gaan, jy sal sien waar hy vinnig in pas en waar nie. Hoop jy kry die regte persoon sommer gou !!

Ok, wie het ek uitgelos.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21849 by Morgan
driekie al wat my twee katte doen is op die bed le en slaap en dan nou en dan kos bak toe loop en dan verder slaap. So al wat hulle sal oorkom is hulle sal dalk hulle enkel seer maak as hulle so van die bed ag spring hehe

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21848 by Tienka
Morgs moenie daaroor worry nie, die narkotiseur was dr gebruik is altyd op roep, het my epi 8uur in die aand kom doen. Hy's 'n uitlander maar uitstekend!!

Hey Dassie, bly jy voel beter!!

Anje, het jy nie dalk infeksie nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21847 by Lia
OK, ons krag is weer aan, kom ons kyk wat kan ek onthou van die 4 bl wat ek moes inhaal:

Nelria, jammer, maar ek dink nie jy gaan die pienk uitkry nie...lol. Dis nou 'n storie om vir mense te vertel oor simpel dinge wat jy gedoen het terwyl jy swanger was.

Wat 'n honde aanbetref, ons het 3 yorkies in huis en 1 rottie buite. Die yorkies is ons alarm en die rottie ons wapen. Ek was ook vrek bang vir 'n rottie, maar op my man se aandrang het ons toe een verniet gekry by 'n vriend. Ek dink nie hy is baie opreg nie. Lyk presies soos 'n rottie, maar lang bene en is nie so stewig soos een nie. Almal is vrek bang vir hom, maar hy het 'n lieflike persoonlikheid. Is mal oor kinders, alhoewel hy nie met kinders groot geword het nie.

Ansa, dit gebeur maar partykeer dat ons 'n onderwerp mis, nie aspris nie. Ons sal jou nie aspris ignoreer nie, jy moet dan maar net weer vra. Kan jou ongelukkig nie help nie, maar jy klink vir my baie angstig en haastig. Jy moet regtig ontspan girl, elke ding gebeur op sy tyd. Dit help nie om te rush nie. Jy kan nie jou lyf aanjaag nie. Ek dink probeer eers jou dr se metode vir nog 2 maande voor jy 'n FS sien, aangesien jy mos weet wat is fout en jy is baie vrugbaar. Jou lyf is deur 'n helse skok en met jou twee miskrame so na mekaar, gee jou lyf kans om aan te pas. Meeste gynes se jy moet 3 maande wag voor jy weer probeer na 'n miskraam om jou lining kans te gee om te herstel. Jammer as dit hard klink, ek meen dit net goed.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account