file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21598 by Morgan
Shame carli hik vreeslik vandag!

Nelria wanneer gan jy weer dr toe om te sien of boetie vet word? of het jy al gese?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21594 by Morgan
ek is nou op die junkmail sien almal vra omtrent so R2000. Sien van hulle is ook baie grooter as ander... van hulle lyk rerig soos teddy bere.

Sal vanaand mooi met my man praat.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21592 by sexy~hexy
Soos ek genoem het, gaan kyk gerus op www.gumtree.co.za - daar adverteer hulle ook honde te koop :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21591 by G Baby
Hallo julle-nou die eerste keer wat ek my seuntjie monkey nastix toe gevat het-ag dis te oulik. Hulle geniet dit vreeslik!

Klippie-sterkte met jou afspraak 1 uur-hoop jy kry antwoorde en plan van aksie.
Tienka-jou magie hang ook maar laag ne-maar jy lyk pragtig!
Het nog nie als opgevang nie?
Nelria het jy al iets ontvang van my af?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21585 by Nelria
charlaine - dit suck girl grrrrrrrrrrr

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21581 by Nelria
morgs - gaan kyk op junkmail - wie het nou batches en wees prepared om oor R1000 te betaal vir decent 1 (gewoonlik so R800 - R1500)

vra of dit die franse lyn of duitse lyn is (franse lyn het langer hare en nie uitpop oe - duitse lyn het kort hare en die uitpop oe)

Die franse lyn is pragtig en vriendeliker en meer goodnatured

niemand is ooit lus vir puppies nie want hulle is terrible - vreet alles in sug, poef en pee orals, lomp, buit mens se enkels grrrrrrrrrr

maar as jy streng is en boundaries stel soos maybe net op teels?, inkombuis slaap?, etc etc dan leer hulle vinnig en na 6mnde sal jy nooit weer terug kyk nie want jy sal so veilig voel en weet jou baba is veilig

btw - as julle kan laat hond van kleins binne slaap (nie vergiftig nie) dan slaap jy soos droom

morgs - I kid u not ons bly op plot wat teen veld grens, met 12 buitedeure met geen diewering voor (skuifdeure wat jy kan lig) ons hek kan nie sluit want hy het nog nie motor, geen alarm, geen ADT maar 2 rotties en ek slaap soos baby met een onder in huis een bo in huis vra nooit om te pee, blag nooit onnodig en ek kan in dag met babies buite sit in son en rondloop met rotties wat volg sonder banghaar op my kop

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21562 by ChaNa
Hey

Hoop dit gaan goed met almal.

Jammer daar is groot k@k aan die gang tussen my en skoonouers so my kop is bietjie verstrooid die laaste paar dae.

Oor saterdag
Ek het gister gehoor ons gaan weg op 'n naweek saam my pa se familie want sy ma word 85. So ons gaan so 30 mense wees.
Ek is soooo teleurgesteld want wou soooo graag julle saterdag join maar kan nou ongelukkig nie anders nie. Ek is baie jammer daaroor.

Hoop julle het 'n lieflike dag

Klippie sterkte met jou FS afspraak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account