file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21637 by Morgan
Nelria ek gan rerig mooi soek vir een, so sal mense bel en dan ry en kyk, wil n ordentlike een he en wil sy ma en pa sien soek n lekker groot vet een.

Ek weet hulle se altyd 2 mannetjie honde byt mekaar maar as ek hom vroeg laat reg maak en poki is ook lankal reg gemaak sal hulle steeds fight? of moet ek n vroutjie kry?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21626 by G Baby
Morgan-telament,panado stroop,Bennets se colic mixture,krampwater/gliserien(ek doop dummy daarin as hulle nie dummy wil vat aan die begin nie-dit help)
Vir jouself kry blackthorn Bery elixcer-help vir melk en energie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21624 by Nelria
morgs - eers weer dinsdag :) - maar ek het so suspisie hy is aan die draai gelukkig want oor hy so min plek in my pens het kan ek hom duidelik vel en sien en gewoonlik skop hy in my sye maar van nwk af is dit alles in middel :)

Ouch - R2000? maar ja dit is omtrent reg vir jou veiigheid (wat kos alarms etc? en glad nie selfde waarde)

g - ek het jou gefb en ek het geluukig al jou goed gekry :) (e-mails ne?)

morgs - wou byse expand daai search vir puppies na jhb en surrounding areas - gewoonlik is plekke soos benoni etc sin baie goedkooper en worth die uitry :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21622 by Morgan
ek is glad nie gepla met diere in die huis nie, het met n great dane groot geword wat in die aande saam my op die bed geslaap het.

eks te bang iemand gee die hond gif, so al my diere slaap altyd binne.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21612 by Morgan
nou het nelria my net lus gemaak vir n nuwe doggie!!

o ja julle wou nog vra... watse medisyne moet ek solank koop wat baba dalk die eeste maand of 2 gan nodig he?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21607 by Tienka
Mens moet deesdae 'n goeie waghond he, en hoe groter hoe beter. My boele slaap in die huis so ek slaap ook redelik rustig.

Nelria, het jy darem genoeg newborn klere vir boeta of gaan jy nou moet gaan koop?

Morgs, sterkte, 'n puppy is sommer goeie oefening voor die baba kom - LOL Ek sukkel nou nog om ons puppies ge-housetrain te kry.

G, hierdie babatjie le baie laag, hele lyf nog onder my naeltjie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21603 by G Baby
Hi Morgan die weefsel sout (so pers botteltjie) Nat phos help vir hik. Nie skadelik!
Ook as mens borsvoed en die baba se winde ruik vreeslik suur help dit om nat phos te drink.

Mag Phos help as jy dalk krampe of hoofpyn kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account