file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21560 by Morgan
Nelria jy weet nie dalk van iemand wat nou sulke puppies het nie? kan my man dan dalk makliker oortuig. Want jys reg ek wil nie alleen by die huis saam baba wees nie, dan sluit mens mens self net in die huis toe.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21553 by Morgan
Sal hoor wat se my man vanaand hy se ook al lankal ons moet n groot hond kry maar ek kan sien hy is nie baie lus nie.

julle ek begin rerig erg pyne kry in my bekking... my man wou gistraand net die dr bel. ek weet dis nie kraam pyne nie maar hy wil nie luister nie. maar dis snaaks genoeg net aan die een kant, maar dis vrek seer gewees

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21546 by Nelria
morgs en ook dan is woef eers proper waghond oor 8mnde of so en as jy so by die huis is met kleintjei alleen deur die dag gaan jy darem ekstra asem en ore vreeslik waardeur en 'n waghond het GEEN prys nie!!!!!!!!!! - ja alle puppys is irriterend en glo my niks gaan van jou tuin etc oorbly nie maar al kan jy hom net housetrain voor baba is dit al groot plus anders is jy en baba/kruip/loop deur pee etc en dan gaan jy hond ban tot buite en waghonde is die beste getrain en loyal aan ons voete

oh ja en rotties verloor nie hare nie - so great vir in die huis :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21539 by Nelria
ai tog ek het nou wee met vanish inhand gestaan en toe beluit om dit maar te los - ek het vriendine wat van tyd tot tyd pregy word en elke nou en dan soek iemand wee hand me downs (soos ek nie geworry oor nuut) dan moet ek maar die stuff aanpass as girly goed - irirmeterend maar nou ja as jy stupid is moet jy suffer :(

morgs - ek sal as ek jy is dadelik woefie kry onthou - honde bly puppy's vir 7mnde en kan moer irriterend word as jou baba kruip en try loop en die stupid puppy hardloop om en byt etc - so as jy nou al puppygeid begin train en dan bondeltjie aan voorstel dan word hulle baie lief en protective saam groot - anders knou carli hom dalk af en dan like hondjie dit nie - of hy knou haar af en sy kry vrees in hom :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21525 by Nelria
tienka jy is ster gaan check jou pm (monitor) ek klim nou juis van foon af met junkmail reply oor 1 en as ek by jou kan regkom kan ek sommer die girl laat weet :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21517 by sexy~hexy
Nelria, jy kan gaan kyk by www.gumtree.co.za ook, daar word ook iets van als verkoop!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21513 by Ansa_S
Goeie more almal,

Jammer ek log nou eers in, maar het bietjie my klas skoon gemaak so voor die eksamen more begin.

Het nie tyd om als op te vang nie, behalwe vir die pienk seuntjie babagoed! Jammer maar ek het geen raad nie, behalwe....na boeta moet jy maar werk aan nog 'n dogtertjie!

Die van julle wat al iets moes drink vir Af om te kom, het julle erg gevloei as dit kom of nie?

Myne is ongelooooflik min, 'n paar druppels in die oggend en 'n paar in die aand! Wonder of dit so moet wees. Gaan nou gou die dokter bel en hoor wat dink hy.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account