file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20715 by Driekie
hehehe - ek ok so gese tot ek dit probeer het.Nou love ek dit ook! :P

Hahaha Mommy - daai is seker die grootste sondebok van fights met nuwe babas - die ou generasies wat so naamvas is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20711 by Lia
Driekie, ek is nou nie 'n groot Sushi eter nie, maar ek weet Cape Town Fish Market in Menlyn het 'n oulike Sushi bar.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20707 by Mommy2Monster
hehehe julle oor die skoonouers....ek het al my fair share probleme met hulle gehad....

GROOTSTE een was seker toe ons hulle die dag van jadon se geboorte sê hy gaan nie "Schalk Willem Jacobus" genoem word nie (let wel hy sou die 13de geneerasie SWJ gewees het)...letterlik 'n half uur voor ek in die teater ingegaan het! my monstertjie is toe Jadon Schalk gedoop...


en ons dink sy boetie gaan William wees maar Liam genoem word...en dan is daar nog Zandro (sal seker eers sien hoe boetie lyk voor ons besluit)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20706 by Morgan
hehe driekie ek dood eerder voor ek sushi eet so ek kan jou nie daar help nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20705 by Tienka
Anje, dis so nice, hoop hy geniet hom gate uit!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20696 by Morgan
het ook nou die dag uigevind die medies betaal ook net vir n keiser as die dr se mens kan nie normaal kraam nie. so mens moet dan self bybetaal as jy n elective keiser het.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20695 by Driekie
Kriek ek sal sommer jou kom saamsleep aan jou hare!!!Hoe laat kom jou mense kuier??

Dis baaie waar - verdra is maar eintlik die beste.Soveel soos wat ek kwaad kan raak vir die skoonmense soveel kan ek ook vir hulle omgee.

Ai Laliek moenie stress jy sal beter doen as wat jy dink!!En Saterdag is dit koffie - dan kan jy jou sorge verdrink!!!

Dis so nice van jou Anje!! Hy gan dit gate uit geniet!!
En nou wil ek julle iets vra - weet julle van m lekker en oordentlike Sushi-bar of n plek wat Sushi het in PTA of JHB area...ek wil my man so bietjie bederf oor hy ingestem het vir die naweek en hy is n absolute sushi fan!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account