file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20692 by Lia
Laliek, grondslag fase onderwys - 2 semester vakke, die 18de en 28ste. Jy?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20690 by Lia
My man wou eers nie gaan nie omdat hy my nie alleen wil los nie, maar ek het hom oortuig gekry(nie baie gevat nie...hehe) en toe gereel dat my vriendin se man saam gaan (Hulle kom goed oor die weg) en nou is hy gretig.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20689 by Laliek
Dit is so Morgan - dis wat ek vir myself se elke dag - geld kan jy weer vervang maar jy gaan nie altyd kans kry om pienkvoet te kry nie. Maar dit is darem belaglik ne - mens betaal so baie elke maand...mediese fondse byt mens uit!

Anje wat skryf jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20683 by Morgan
Ai lalie ek moet ook n by betaaling van R950 gee as ek opgeneem word as ek kraam, asof ons nie genoeg betaal vir medies n maand nie!!

Maar dit sal alles die moeite werd wees as jy daai pinkvoet vashou!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20682 by Lia
Ek sien ons praat alweer bladsye vol oor skoonfamilie...lol. My enigste raad is, stel julle grense duidelik, maar moet hulle nie afskryf nie, want onthou dit is manlief se ouers en ook nie altyd lekker vir hom nie. En jy mag hulle dalk eendig nodig kry, al lyk dit nie op die oomblik so nie. My ma en skoonpa is oorlede en my pa stel glad nie belang nie, so ek het net my skoonma. Ons verdra maar net mekaar se issues op die oomblik. Sy is die enigste ouma wat my kinders gaan he ek en wil hulle nie daarvan ontneem nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20678 by Kriek
Anje, dit is baie nice van jou om dit te doen.
My bek is sommer dik dat ek nie saterdag daar kan wees nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20676 by Morgan
oo anje my man sal groen groen groen wees van jalosie... hy is n MAJOR stormers fan en hy praat al van die naweek se game van dag een af!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account