file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20675 by Laliek
Ha ha ha ha, ek het nou lekker gesit en lag oor die comments oor die skoonouers - van Morgan wat hare wil gif ingee tot Driekie wat snottie comments gee. Ai julle, sorry dat ek lag en sterkte met dit! Tienka ek is saam jou, ek het darem glad nie probleme met skoonouers nie - sal sien of dit verander as eerste klein kind kom :laugh:

Ag Driekie jy weet mos die negativity kruip altyd so nou en dan in - ek is negatief vandag omdat ek my alie gaan sien met die toets more!

Julle ek moes vandag bel vir authorisation vir die laparoscopy - moes julle ook inbetaling doen van R1500?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20671 by Dassie
So Laliek, Nessie en ek is min of meer op dieselfde CD.

Waar is Klippie en Slakkie en VB?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20670 by Tienka
HIe-hie Driekie, goeie ene!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20669 by Lia
Girls, ek loer gou weer in. Askies ek vang nie op nie.

Heeltemal van die subject af, my man wou so graag die stormers game in die kaap gaan kyk, maar kon nie kaartjies kry nie. Ek het nou net vir hom kaartjies deur 'n vriendin gekry en hy het vliegtuig kaartjies ens. gereel. Ek weet dis baie geld om uit te gee net vir 'n game, maar ek gun hom dit, hy doen so baie vir my en hierdie is iets wat hy regtig graag wou doen en nou kan hy. Ek gaan ongelukkig nie saam nie, want ek moet eintlik leer. Gaan vinnige koffie met jul girls in werk Saterdag en dan moet ek leer, leer, leer. Ek is so opgewonde vir hom. Hy sien baie uit.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20666 by Kriek
Driekie, ek dink meeste vrouens het maar probleme met die skoonfamilie, ek en myne het darem so ruk terug n lang talk gehad en als uitgesorteer, en tot die besluit gekom om wanneer ons saam is mekaar te verdra om alle onaangenaamheid uit die weg te ruim, maar ja, ek gaan nie my inlaw probleme nou bespreek nie, het n langnaweek nodig vir dit. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20664 by Morgan
julle gan charlaine ook saterdag kom?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20662 by Kriek
Goeie idee Morgan, oumie kan werk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account