file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20661 by Driekie
Nou ja julle - dis vir ons almal wat moeilikheid met die skoonmense of family het!!

Dankies almal!!! - watse negatiwiteit hoor ek Lalie - ek gan jou dinges blou skop Saterdag!?Ons maak dit 4 hierdie maand Lalie,Ansa ek en Ankies!!!
Paisley Paisley - hhhmmmmhou nog styf duime vas vir goeie nuus en ek dink die bid-boksie loop al oor vir jou!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20651 by Morgan
Carli gan 3 oumas he maar net 1 oupa. Sy sal vir DH se ma se ouma alice my ouma net ouma so dalk moet my ma oumie word haha

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20650 by Nessie
Dankie dames! My gemoed het behoorlik nou in my skoene in geklim.
Tot DH is goed dedon..r in, ek blameer hom nie.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20649 by Kriek
Nice een Driekie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20644 by Kriek
Morgan, ek verstaan van te veel oumas, ek en DH kom altwee uit geskeide huise uit so aan altwee kante is daar 2 stelle oupa's en ouma's, jy kan net imagine hoe dit is, so gelukkig is Divan nou al op die stadium dat hy almal se name ook ken, maar dis maar na storie, en mens kan ook nie se hy mag nie die stief gedeelte van die ma's en pa's nie ouma en oupa noem nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20638 by Morgan
Nesie dis waar vat kriek se... eerder nou uitvind as later waar die babatjie dalk daar onder kon lei.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20635 by Kriek
Nessie, eerder beter jy vind al die dinge vroegtydig uit voor jy dalk swanger was en die dokter was dalk nalatig. Sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account