file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #20606 by Ansa_S
Drieksie ek is bly vir jou, so ek en jy en Ankia gaan saam saam alles doen die maand!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20605 by Tienka
My kids noem my suster Nanna - uitgespreek soos Mamma :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20601 by Kriek
Dankie G en Driekie vir al die raad. G, Divan hulle het iemand by die skool wat hulle neub en bietjie klop dat die slym kan los kom, so dit word gedoen en die humidifier is elke aand aan met die bloekomolie, dis nou maar net een van daai dinge, ek het nou Bronchoped gekry sal kyk of dit werk.
Morgan, my ma was presies dieselfde, wil nie ouma genoem word nie, nou my ma se naam is Louise en sy wou sommer he Divan moet haar op haar naam noem, so toe was dit vir n ruk net n gedeelte van haar naam (whees) maar nou is dit ouma whees, en sy aanvaar dit so, ek dink as daai kleinding vir die eerste keer se ouma, dan gaan sy nie daarteen stry nie.
Driekie dis great dat jy Fertomid gekry het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20585 by Morgan
Driekie dan het ek iwewers gemis, dog jy was die maand al op 50mg fertomid. Maar as ek so na jou chart kyk behoort daai 50mg die trick te doen, want jy ovuleer beslis self so daai fertomid gan dit net boost.

Anje ek hoor ook die nuwe nanna baie maar dis so engels.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20579 by Lia
Net betyds om jou goeie nuus te sien Driekie. Baie Geluk en Sterkte vir die maand wat kom, ek hoop jou BFP is sommer gou hier !!

Morgan, my peetkind noem sy een ouma "granny" en die ander een net "ouma", maar sien dit raak 'n trend om ouma "nanna" te noem.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20575 by Driekie
net 50mg - dis waarop ek die vorige keer swanger geraak het, my apteker het confirm - hyt gese ons hou dit vir 3mnde so dop en kyk dan om dit op te skuif indien nodig..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20573 by Driekie
Dankie julle - ek is nou sommer baie chuffed!! :lol: :silly:

Wag ek dink laat ek gou jou post lees Nessie - maar ek dink regtig as jy voel jy moet iemand anders kry - doen dit so gou moontlik - miskien is dit die verskil tussen duisende bfn's en n bfp vir jou!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account