file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20568 by Morgan
Great stuff driekie hoe sterk dosis fertomid?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20559 by Tienka
Go Driekie, dis fantastiese nuus!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20558 by Driekie
Ek het Markus van kleins geleer sy ouma-grootjie is ouma en die 2 oumas is oumi. Jy kan Carli altyd "nanna" leer.

Snaaks ne - Darius sal baie keer net uit sy eie se ons moet na my ma'le toe gan. Ons het van die eerste jaar saam beurte gemaak vir elke major holiday.Elke tweede jaar by die ander een se ouers maar deesdae wil hy ok meer tyd by my ouers spend as by syne.

Ek dink die probs met sy pa en ma begin aan hom te vat, dit raak eintlik al die hele familie vir n baie lang tyd maar dit raak mettertyd meer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20556 by ChaNa
Whoo - hoo driekie lol...

Ek hou styf duime vas vir jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20550 by Driekie
Dis waar wat jy se G - net nie teenoor jou man praat nie, ek het altyd - tot daar eendag n ontploffing oor al die stryerye en dinge was.
Daai dag het ek als soos in als vir my man gese en van daar af het ek net besluit, ek het hom mos nou gese so hy moet nou bietjie sy eie verstand gebruik en dink. En ek dink daai dag het hy weer op sy eie besluit om my en ons verhouding te bou en aanmekaar te hou.

So definitief met tyd raak dit beter!

Ons koop daai botteltjies eucalyptus olie en gooi dit in die humidifier se water - help self s vir my en manlief se sinus-probs in die winter!

Ooooh julle - dok het my file gekyk en gese dis cool my siklusse lyk vir hom of dit nou weer gestabiliseer het en het nou vir my Fertomid voorgeskryf, n 3 maande repeat....so vitamines en fertomid en baaaaaaie nagel!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20549 by Morgan
Ons hoef ook nie te stry oor kersfees en nuwejaar by wie ons gan kuier nie, want my man het gese dis elke keer by my ma en dis nie up for discussion nie.

Eks so bly daaroor want eks baie erg oor my ma en ouma.

Maar julle moet my asb bietjie help dink. Dis nou weer van die topic af sorry. My ma is nog jonk... 43 daai van julle wat my trou fotos gekyk het op facebook dis sy met die wilde rooi hare. anyway sy wil nie ouma genoem word nie, want my ouma is anyway ouma so wat kan n kind n ouma anders noem?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20546 by ChaNa
Miskien moet julle girls 'n lysie bymekaar maak om my FL bietjie te irriteer lol.

Sies nou klink ek baie lelik maar dis hoe kwaad ek is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account