file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20541 by Morgan
tienka ek sukkel nie meer nie, het nog nie die skoon familie eers die jaar gesien nie! My DH wil nie rerig meer saam hulle kuier nie. Hy se dis beter om by my ma te kuier want dan is almal vriendelik en niemand hoef vure dood te slaan nie.

So ek het vir een jaar erg gesukkel en lyk my dit was die laaste

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20537 by ChaNa
Ek was al die laaste 3dae 5 keer in trane oor my skoonouers. Ek dink ek moet net probeer daar weg bly

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #20535 by Goggatjies
Tienka,

Jy kan baie gelukkig wees

My skoon pa is oorlede toe Petrus 16 was, en toe neem sy suster oor, so as sy vir my skoonma se spring, dan vra sy hoe hoog, hoe ver en hoe lank moet sy daar bly. My skoonma is oraait, maar dit maak my baie sad dat sy goed van William uitmis omdat die suster mos dit en dat gese het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20536 by Dassie
Ek sou definitief van Dokter verander na sulke replies Nessie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20533 by G Baby
Julle ek chat later weer,gan gou kossies maak vir DH en boetie in die bed sit. Dan gaan ek vir wakse en lekker pedicuur.
Lekker middag vir julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20526 by Tienka
Sjoe julle, dan is my skoonouers engele. Ek en my skoonma kom uitstekend oor die weg, sy vat eerder my kant as ml s'n. Het een swaer wat single is en hy is 'n darling. Ek dank my sterre vir so 'n skoonfamilie.

Sterkte vir julle wat so sukkel!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20523 by G Baby
Ja die skoonfamilies is maar altyd probleem.
Ek waag dit nie om iets te s? vir my man oor sy pa-hulle,want hulle verstaan dit nie en dit eindig altyd op 'n rusie uit. My skoonouers nie te bad nie,maar heeltemal anders as my eie ouers. My skoonma kan maar moeilik wees en al 5 haar seuns spring as sy s? spring!!! Hulle bly 1km van ons af en kan ons nogal partykeer pla,veral naweke.

Sterkte Charlaine!

Wat natuurlik goed werk vir hoes is om hulle te nubelise met duolin/atrovent ek sit sommer humidefier by hulle in die nag ook aan en gooi bietjie po-ho olie in maak hulle borsies oop.
Bisolvon maak die slym los
en Betanoid/flusin mengsel help ook nogal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account