file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20520 by Driekie
Hehe - Sjoe Ankia - klink soos my skoonsussie!!
Ek sou ook nie Morgan - genuine!

My probs is beter met hulle vandat ek die goed noem wat ek hierbo gedoen het, maar jaa dit vat baie guts, uithouvermoe en hare op die tande!!!

En jule dis sad to say maar my skoonpa is n volslae alkoholis so hy weet nie meer regtig wat om hom aangan nie. My skoonma is iets mee fout - ons weet nie wat nie maar die dokter by wie sy was het gese dis depressie of dimentia.So dit klink nie lekker nie maar ek kry nie meer sulke comments so gereeld so wat ek dit gekry het nie.Kry dit nou miskien so 1x n maand waar dit so te se elke week gebeur het en dit is nou makliker om te ignore

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20516 by ChaNa
leka lag ek nou vir julle lol. Wow julle is darem maar ook kwaai lol.

Julle ek het nie op my mond geval nie en vat enige mens aan maki saak hoe oud en groot jy is nie. Dit beteken ni ek respekteer nie groot mense nie maar ek het agtergekom ek respekteer my skoonpa glad nie.

Ek was al opsoek na iets wat hom nog meer sal irriteer sodat hy moet explode dat ek nie meer daar hoef te kom nie. Ek weet dit klink lelik maar hel ek weet nie meer watte kant toe nie. Ek is ook nie een wat my mond kan hou nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20502 by Morgan
Driekie dit het als in my gevat om nie daai vrou n flippen harde klap te gee nie!! of gif in haar koffie gooi nie.

Tot vandag nog se ek nie vir haar ma nie... daar is nie n manier wat ek dit OOIT sal se nie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20497 by Morgan
ons was daai tyd nog nie getroud nie so dit was makliker om weg te loop. Maar ek was moeg om altyd als wat ek doen of nie doen vir iemand te moet please explain.

Toe Ek trek en DH se toe vir hulle dis hulle sklud en hulle kan dan nie meer daar bly nie. Toe begin sy ma met stories dat ander mans kom kuier vir my deur die dag en als sulke bollie.

Ek het glad nie terug gefight nie, net gese hy moet maar glo wie hy wil en dat ek lief is vir hom maar ons altwee word so versmoor.

Was nie n week later nie toe trek ons in n ander huis in en los sy ma hulle net daar, nou verhuur hy die huis en sy ma hulle bly in die granny flat.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20493 by Driekie
Ek kry dit nou nog - dan se ek net straight: "Ek was besig" of "Ek was nie lus nie".

Dis dalk nog iets wat jy kan doen nou dat ek daaraan dink.Gee hulle n "skokkende" comment, ek dink net nie dit gan baie lank werk nie...

Ek sou moord gepleeg het Morgan - seriously!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20492 by Goggatjies
Julle kan my niks vertel van skoonfamilie nie, Petrus se suster het my nie eers kom groet op ons troudag nie, ek is mos nie goed genoeg vir haar broer nie. En my skoonma bly by die sussie, so ek word so opgesteek, dit is nie waar nie.

Petrus se ma kon nie eers na William se birthday kom nie, want die sussie het toevallig iets anders gehad om te doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20486 by Morgan
my man se ma en pa het vir n jaar lank by ons gebly, wel in n granny flat.. maar hulle kon net sowel saam in ons kamer geslaap het.

Daar was elke dag iets waaroor sy ma sou moan. Sy sou as ek by die werk was in die huis in gan en dan my man bel en vra hoekom het ek nie die vorige aand se skottelgoed gewas nie, of hoekom is die bed nog nie op gemaak nie. Hello party keer verslaap mens of is net plain weg nie lus nie.

En dan heeltyd sy ex oornooi dan sit hulle en koffie drink in MY huis want die flat is te klein!!

Was erger as n nagmerrie, ek het toe later uitgetrek en gese eks klaar met hom en sy ma hulle se issues. Dit het nie gehelp ek fight nie, maar toe ek eers weg is toe sort hy dit vinnig uit.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account