file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20484 by Driekie
Jippeeee en ons het nog n maaitjie - Ankia ook!!!Lyk my volgende week is n besige week vir ons girls!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20481 by Driekie
So uit die perd se bek - baie mooi gese Morgs!!!!

Oke Charlaine - imagine die pikkewyne van Madagascar die movie:

"Just smile and wave!" - daar is niks wat hulle so sal laat skaamkry,sal irriteer, sal laat bollie voel soos dit nie!Ignore them - jouman sal dan agterkom en eventually (let wel dit vat n rukkie maar dit gebeur glo my) agterkom wie is die eintlike vark in die verhaal, en sal jou kies sonder dat hy dit besef.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #20478 by Goggatjies
Goeie dag

Driekie, ek en jy is alweer saam ek is ook op CD 1, sy het onverwags opgedaag, 1 dag vroeg

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20474 by ChaNa
Dis waar morgan dit veroorsaak baie tension tussen man en vrou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20469 by Driekie
Hehehe jip Ansa - ek se jou volgende week hierdie tyd is ons 2tjies al "hard" aan die werk!!!!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20466 by ChaNa
Thanks driekie ek voel darem soms dat jy sal verstaan want ek dink dis net ek en jy wat so baie bollie het met die skoonfamilie lol.

Ek wil nie na hulle huis toe gani glo my want ek voel niks meer vir hulle nie maar dis DH se ouers so ek moet gaan en as ek daar kom moet ek mooi wees anders is da moeilikheid.

Wat sou jy doen?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20462 by Morgan
Nessie kry vir jou n ander dr ASAP mens kry gewoonlik 1 of 2 mense wat n selgte ervaaring gehad het met n dr, maar die feit dat ALMAL n negatiewe storie het laat mens warry.

Charlaine ek heet ook altyd teen my skkon ouers gefight.. haal so baie uit mens uit, en maak die spanning tussen jou en jou man sky high. Die beste is (het dit self op die harde manier geleer) is ignoreer hulle, as jy nie terug fite nie en hulle ook nie sleg se nie, jou man sal dan vinnig agterkom wie sit eintlik agter als.

Onthou jou man is ook in n tight spot om te moet kies tussen sy ouers en vrou, as jou kant skoon bly dan vra jy hom nie om te kies nie, dan sal hy jou kant kies sonder dat hy dit eers agter kom

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account