file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #18010 by Tienka
Driekie, ek kan niks van temps onthou nie, maar ek hou vir jou styf duime vas!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17997 by Kriek
Hallo Driekie, whoohoo, daai temps lyk mooi jong !!! Ons het nou weer bietjie n BFP nodig. Wanneer is AF veronderstel om te kom ??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17983 by Driekie
Hi en hello almal en ek kan niks onthou wat ek gelees het nie!!!!My mind is blank :huh:

Ek onthou net van Ansa - sterkte met die begrafnis! Ek glo en vertrou daai meisie gan net sterker aan die ander kant uitkom en ek bid dat sy vrede en vertroosting sal kry!!
En ek onthou ella en Laliek is terug!! Jippee!!
Ella ek dink jy gaan maar moet tik al vat dit heeljaar - ek wil ok weet wat het gebeur!!!

Julle ek wens die volgende paar dae eintlik om, kyk hieronder hoekom:

www.fertilityfriend.com/home/2d336b

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17928 by Lia
Tienka, meer wierda park se kant toe in 'n meenthuis kompleks, naby theuns van niekerk, daar is 'n laerskool en 'n super klein winkel sentrum naby haar, maar die name ontglip my nou.

Nelria, ek is met jou op daardie een, voel altyd so ver om soontoe te ry, maar ons doen dit redelik gereeld. Hou van hulle mall.

Ansa, jy moet dit dalk meer gereeld doen, dis net goed vir jou...lol. Drink 'n disprin, blykbaar balanseer dit die suure uit of so iets.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17919 by Dassie
Hallo almal. Jippie dis Vrydag! :)

Ansa - Dis baie hartseer, hoop sy sal okay wees.

Nelria - Wat 'n verrassing. Ek moet sê Slakkie ek sal nie iemand sommer so herken van chat nie.

Blessed - Oulike magie.

Ella-Bella - Jy maak my nou baie nuuskierig so ek gaan jou PM.

Anje - Geniet daai facial.

En nou is my mind weer 'blank'. Kan nie onthou wat ek alles gelees het nie. :huh:

My boobs is ewe skielik seer die week in die middel van my siklus, so dis weird. Ek neem aan dis my hormone wat baie deurmekaar is. En ek kry so 'n trek gevoel ook oor laer abdomen. Flip, ek hoop nie dis 'n cyst wat vorm nie. Kan nie wag vir my afspraak nie sodat ek antwoorde kan kry.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17918 by Tienka
Sorrie Nelria, sal nou dadelik gaan lees :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17917 by Kriek
LOL Ansa, dink net hoe gaan jy more voel, want mens is mos maar gewoonlik die 2de dag op jou styfste

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account