file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17915 by Kriek
Dankie julle, ek sal gou lunch tyd Crazy Store toe gaan en gaan kyk vir iets.
Anje, ek wens ek kon ook elke Vrydag 1uur huis toe gaan, ons kry net elke 3de Vrydag n halfdag.
Voel ook nou of ek wil siek raak, my sinusse is sommer seer !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17909 by Ansa_S
Oe hel julle sal nie raai wat vang ek gister op my "jonge" ouderdom aan nie.

Besluit toe mos gister om 'n sak tennisballe uit my garage te grawe om my goalkeeper mee te laat oefen, en vat toe ewe pligsgetrou my hokkiestok ook saam.

Nee wat toe hou ek my lyf soos 'n matriekdogter en speel saam my kinders hokkie, en ja...ek rig die eerste span af so dit was nie stadige stupid hokkie nie, en die juffrou kan mos nou nie afsteek teen die kinders nie so toe haal ek al my "moves" uit! En soos wat vanoggend vorder...so stywer en stywer word ek, so teen vanaand sal ek nie die een voet voor die ander een kan sit nie!!!! :woohoo:

Dit kom nou mos van not acting your age!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17907 by Nelria
tienka - 2 vriendinne van my in rooihuiskraal so ek gaan gereeld - voel soos anderkant van die wereld vir my LOL want menlyn is ver as jy in pta-oos bly is alles in 2km radius so 30km is omtrent weg vir die nwk trip LMAO

anyway - so ek maak nou headway met die pm's tienka ek sien jy het nog nie die een gelees wat ek vir jou gestuur het nie :( en ek train nou my nov 08 ook in die pm ding :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17906 by Tienka
Haai nee shame Anje, hy is al oud en begin nou krom word, maar die omie is tog te oulik!!

Waa in RHK bly jou skoonouers?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17901 by Lia
Haha Tieka, jy moet vriende maak met hom, hy kan jou kinders entertain...lol. My skoonma is ook in Rooihuiskraal.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17894 by Tienka
Nelria, ons is nie ver uitmekaar nie, ek bly in Rooihuiskraal, net in die pad af :laugh:

Al in wie ek vasloop is Oom Gert van Wielie Walie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17889 by Nelria
morgs - my afspraak is 17de ek dink dis dins oor week :)

kriek - ek agree dress up stuff soos vlerkies, kroon, staffie, shoes

dan inkleur en glitter plakkery tipe goed

gaan craxy store (R5 shop) toe hulle het altyd very nice, bright goodies vir reasonable pryse :)

ek dress NOOIT vir shops nie - in sommer gaan ek sommer kaalvoet ook so ja as ek in iemand vasloop YIKES - maar nou ja ek is net relieved ou slakster exist want sy is te cool vir school so het al my suspicions gehad :)

ok got to go kry mense wat nwk hier bly so ek moet gaan kombuis skoonmaak :(

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account