file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17391 by Dassie
Het een hond. 'n Golden Retriever en hy is so 1 jaar oud.

Geniet julle daggie verder. Moet gou werk finish voor ek huis toe gaan.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17384 by Driekie
Ons honde is as volg

Echo - n opregte pointer bruin en wit
Brakanjan - n beige boxer boerboel kruis
Biscuit - n german shephard
Deamon en Buster - twee boeties selle ma verskillende pa's selle werpsel.Deamon se pa n rottie so hy het rottie kleure en buster sn bullmastiff hys bruin, ma is n boerboel
En ons straathond Bruno - weet nie watse tipe hy is nie - baie mooi bruin hy was aper dood toe ons hom gekry het en is nou 4keer die size wat hy was (in dikte, hys nou baaaie vet)

En dan
Milo - opregte jack-russel, sy ou eienaar het hom verwaarloos en hom n mannetjie die naam Fifi gegee! Haar honde het hom gebyt heeltyd
Julie - syt haar ou eienaars se ander honde gebyt - foxie /jack-russel
Slippers - n jack-russel/worsie - ou eienaars kon haar nie meer bekostig
Trixi - n foxie - haar ou eienaars het te ver verhuis
En dan die vier boeties almal jack-russel/foxie kruisings Chewy,Beethoven,Einstein en Boesman

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17376 by Nelria
hello ladies

g - die jean hoof nie toe te kan maak nie dra net 'n swart nommertjie onder dit vou panels toe en voila dit lyk super sexy of jy kan die manshemp oop knoop en laat toe hang tewyl jy side profiles neem

ons diere is net 2 rottweilers bonnie en rex - al bly ons ook op plot duld rex geen ander diere nie selfs bonnie word gebyt as hy in bui is :(

het nou lekker mcdonalds deur gewerk en eet nou mcflurry (xen moet vet word LOL)

kos - mmmmmmmm weet nog nie van vanaand gee al hoofpyn om te dink elke aand - en ek kies en manlief eet wat hy kry :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17366 by Tienka
Hie-hie Driekie, is Garfield nie veronderstel om gemmer te wees nie?? Ek is mal oor katte en sou nog 'n paar wou byvoeg maar ml sal 'n oorval kry!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17359 by Driekie
Hehehehehe - Sterkte Tienka!!

Ahem hier is my lysie:

Savannah n vaalbruin en wit strepies kat en haar vier ok al groot babies Mufasa (moerse groot)gestreepte, Rafiki grys en wit, Sarabi donkergrys en wit, en Tigger grys en bietjie wit.
My weesbaby Nunu n klein swart-en-wit kat.
My groot weesbaby Garfield donker grys en wit onderkant
Ogies my groot weesbaby se sussiekat se kiddie n swart en wit kolle kat
En my oupa-kat Cassius tortoise-shell kleure maar in strepe nie kolle

So dis my 9 katte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17346 by Tienka
Ai Driekie, dit le alweer vir my voor :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17342 by Tienka
Net vir sommer, watse diere het julle tans?

Ons het:

Tessa - boerboel (7)
Sasha - boerboel (2)
Milo - Jack Russel x chihuahua (10 weke)
Demon - Milo se boeie
Snoekie - swart en wit kat (5)
Katryn - grys bont kat (4)
Jinx - gemmer mannetjie (3)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account