file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17337 by Driekie
Jis Tienka - hy is besig!!!En dis heeltyd "kom mamma - sit" en dan moet ek by hom sit terwyl hy my beklouter en dan wil hy "bok" (sy woord vir perdjie ry) en so gan dit heeltyd.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17333 by Dassie
As ek genoeg spasie gehad het sou ek perde, katte, konynne en alle soorte honde aangehou het. Mal oor diere. :silly:

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17322 by Tienka
Driekie, ek kan dink jy kry nie veel gedoen met die kleinding in die rondte nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17321 by Lia
Charlaine, sou jy nie in 'n groot kompetisie in die Kaap of iewers nou een of ander tyd gaan golf speel het nie?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17320 by Driekie
Ooooh lekker - Tata Charlaine geniet dit!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17317 by ChaNa
Hi jUlle

Ek moet waai moet gou bank toe gaan en dan golfbaan toe chat wee later met julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17315 by Driekie
Hehe Tienka dis daai ingeboude heater wat jy het!!!!

My bediende het vandag vir die eerste keer in drie weke weer kom werk - haar een kind is in die hospitaal gewees met TB..so jippee ek het weer n skoon huis vir n verandering - ek kan net soveel gedoen kry met orkaan-Markus elke dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account