file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15197 by Hlise
Leandri is nou 16 maande oud en slaap gelukkig deur. Ons het nog altyd min of meer dieselfde roetine gevolg - al het ons erens oorgeslaap. Ek hou nie daarvan dat sy na 16:00 in die middag 'n slapie vat nie so van dan is 'n dagslapie taboe! Ons gee haar kossies so 17:30 en speel met haar tot so 18:30 - 19:00. Ons gaan dan kamer toe en speel daar vir nog 'n rukkie. Ek noem dit haar naked-chicky time. Sy hardloop dan in die kamer kaalbas rond. Dan is dit badtyd. Na badtyd trek ons haar aan altyd in dieselfde kamer as waar sy slapies met 'n nagliggie aan. Daarna gee ons vir haar, haar bottel en sit haar in haar kot met die AngelCare aan. Ons sit dan die liggie af, gee haar soentjies en maak die deur toe. Ons luister maar oor die AngelCare wat daar aangaan. Partykeer is sy nog vir so 15 min doenig maar ek keer myself om nie in die kamer te gaan nie tensy dit nodig is. Indien ek ingaan praat ek nie met haar nie, maak haar net rustig (maak haar toe of gee haar dummy) en stap uit. Ek het die raad van 'n vriendin gekry wat se dogtertjie ook slaapprobleme gehad het. Haar kamer was ook baie besig met nar prentjies oral en die vroutjie wat haar gehelp het het haar gevra om die besige prentjies af te haal. Miskien help dit iemand. Ek weet alle kids is nie dieselfde nie....

Nog iets.. indien sy wakker word deur die nag sit ek nooit die lig aan nie (net die nagliggie of AngelCare se liggie) en praat nie sommer met haar nie. Ek vermy ook oogkontak want sussa moet weet dit is nou slapietyd en nie speletjiestyd! :) :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15194 by Mommy2Monster
morgan - ek ons was toe nog op die elke dag ding...eers weer van CD20 as elke 2de dag geBD - dalk is dit die resep (elke dag in Ov week = seuntjie, elke 2de dag on Ov week = dogtertjie)

GB - hello, ek het rescue al probeer, twee pilletjies op 'n slag....dit maak hom rustiger, maar nie rustig genoeg vir slaap nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15193 by Morgan
Ek het ook elke pakkie met sy kouse en vesties in n ziplock sakkie gesit. Wil nie he dit moet vuil word nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15190 by G Baby
Oe morgan ek dink as mens swanger is stink dit maar....en is baie gekonsentreerd. Myne voel ok maar so... :blush:

Dalk is dit die vitamienes saam met al die hormone...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15187 by G Baby
O ja julle,vriendin se dogtertjie is te pragtig,sy het bos swart hare en vreeslik rustig. Ek baie broeis nou!! Vandag pak ek sommer die baba se sak. Oulike idee vir die swanger mammas vir die sak. Pak elke stelletjie klere(vessie,babygrow,kousies) in ziplok sakkie en skryf dag 1,2,3 daarop. Dan weet pappa as baba gebad word wat om aan te trek en kleertjies bly mooi skoon.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15186 by Morgan
yippie. Ek het n huis gekry vir die een katjie en my man het gese ek mag die ander twee hou maar dan moet al die katte ASAP reg gemaak word.

G ek het so 4 dae terug baie stinky piepie gehad het toe baie water gedrink en dis beter maar dis nog baie sterk.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15183 by Mommy2Monster
driekie wow, dit klink soos die perfekte roetine. my monster bad 16:30, dan eet hy (die nanny doen dit). dan kom ons huis toe, speel met hom en hy keer die huis om en dan is dit fight met pa ens ens ens en dan begin dit rustig raak sodat dit bed tyd is, pieps, tande was, milo tietie maak (ja my kiddie drink nog bottel in die aand) en bed to met 'n storie dan video tyd - ook byse dis sy enigste TV tyd in die dag....oja en dan is dit die fight om 'n doek aan te sit / of deur die nag te gaan pieps.

Charlaine - myne eet ook sleg, hys 'n baie fussy eter. eet bv glad nie rys nie, net pasta en hy love groente en eet glad nie vleis nie...so ek kan nie sy bottie wegvat nie. ja hy het sippy cups en bekerkies, maar dit pla my nie as hy nog tietie drink nie.

to think of it, ek wens hy wil deurslaap, maar dit pla ons nie as hy dit nie doen nie, is al so gewoond daaraan dis nie snaaks nie...ek verwag halkf dieselfde met nommer 2...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account