Hallo julle.
Blessed bly jul kon die infeksie gou genoeg opspoor-sterkte daarmee,hoop jy vinnig reg. Lekker bulletjie. Myne was 1.5kg op 30 weke.
Vanaf 30 weke groei hulle so 200g 'n week.
Charlaine-ek het al 2 maal normaal gekraam-en ek kon nog nie agterkom of my man dat dit gerek is of groter is nie. Verskil seker maar van vrou tot vrou. My babas was klein met gboorte-2.8kg en 3.1kg.
Vir slaap-my twee kry elke aand voor slaap tyd 10 druppels rescue in mond. Hulle slaap al deur vanaf 7 maande(was tye wat hulle nie het nie).
Jy kry ook ding met die Quietude wat help-jy gee vir hulle 5ml in oggend en 5ml in die aand.
Kry dit by apteke of gesondheids winkels.
OOk is myne se kamers pik donker-block out lining agter gordyne. Glo ook hulle moet nog ten minste 2ure slaap tot en met 2.5jaar in die middag,dan is hulle nie so oormoeg in die aand nie.
Morgan wat laat jou dink jy het infeksie? Wanner gan jy gine toe?
Nelria,sterkte met gine more,laat weet asb wat hy se en hoe groot Xen al is.