ai jai jai driekie -sorry om dit te se maar sy klink soos biatchhhhhhh!! ek sal haar so vertel wie ek dink sy is en hoekom maar dis ek nie bang vir konflik nie
hexy - goo dluck girl
ansa mmmmmmmmmmmmmmmmmmm very strange girl hoop jy kry antwoorde gou gou
g - ai tog my kind het ook sulke uithouvermoe so ek weet ok nie wat ek sal doen as tantrums rerig inskop nie en brett glad nie kwaai nie so ek gaan seker soos monster te kere gaan en haar boude gereeld laat brand
morgs - ai jong jy jaag my baba aan ek hoop weer hy bly coeshie tot julle albei al julle bondels gekry het - dis net fair dat boeta ouer as sy future girlfriend gaan wees
driekie - dont sweat met jou mymmy inflicted injury gebeur met almal (onthou net laas week het ek lea se toon in deur geslaan) en my vriendin se haar ergste was sy het kleintjie vir bad uitgetrek en jy weet as jy hemp oor kop trek dan wip ddi kop so op die nek terug - anyway hare was voor bad en met afkom slaag toe slaan sy haar tande teen rand en net bloed orals grrrrrrrrr