file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64143 by Ansa_S
Ek lyk soos Tannie Stienie van agter elke man vanoggend.

Het in die bad gespring en hare gewas en sommer 'n sweetpak gegryp wat in spaarkamer is en nie eers hare droog gemaak of make-up aangesit nie, wil nie vir manlief pla waar hy nou slaap nie!

Kort nog net 'n paar krullers in die kop en 'n sigaret in die mond!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64142 by Cornel
OOOOOOOOO Driekie en Strikkie FX vir julle 2!!!!!!!!!

Hexy ek is so lus vir daai RUSSION ROLLE! Ek proe daai russion en tamatiesous in my mond!!!!!!!!! :woohoo:



mmmmmmmmmmmmmmmmmm hoe water my mond nou! :laugh:

Ai Ansa,gelukkig was die "sessie" klaar,maar nogsteeds,dit is nie lekker nie! Dh weet as jy nagskof werk is ek nie die vriendelikste ene by die huis nie,ek is BAIE BANG vir die donker! :unsure:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #64139 by sexy~hexy
Kyk die pic wat die dagmoeder vir my gestuur het :)

File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64138 by Driekie
Hehe - julle gou op n liniaal gekyk hoe groot dit nou eintlik is - hene maaaaaa - om te dink hulle is reeds besig om human features te ontwikkel en hulle is skaars n centimeter lank!!!!!

Aijaijai Ansa - dit kan nie lekker wees nie!!Sjoe - sterkte vir jou!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64137 by Mommy2Monster
sjoe dan is dit amper verby met die eerste trim! wow tyd vlieg.

cornel na wie toe gaan jy of eerder na watse dorp toe gaan jy vir jou afspraak - want bloemhof het seker nie 'n gynie nie??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64136 by Strik*kie
Driekie nee jong ek weet nie wat om te maak met al die pyne en skete die maand nie, maar als kan seker deurmekaar wees ook met die verkoue en als. ;)

Sham Ansa, jy kan darem seker no bietjie rus, weet dis nie lekker nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64132 by Driekie
Hehe ja Striks maar dit sal seker nou bietjie bedaar (ek hoop). Ek het gister so seer gehad en vandag bietjie meer seer - so kramperige iets aan die onderkant!Voel nes die tannie wat oppad is!

Ai M2M - gelukkig by ons nog nie gebeur nie!!!
Alhoewel ek so bietjie snotterig is en seuna het verkoue (loopneusie en effense hoesie)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account