file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #11915 by Lia
Ek dink ook baie aan Paisley - Ons glo en vertrou dit gaan werk hierdie keer !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11914 by Lia
Nelria, jy het nou gese wat ek wou se. Sterkte Ansa, Maandag is darem lekker naby.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11896 by Nelria
Ansa dit is my thoughts exactly as jy is bonus as jy nie is nie sal jy in any way binnekort wees wna tjy en man is super fertile :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11893 by Ansa_S
Dankie Nel,

Ek is baie rustig, is nie opgewonde nie en sien glad niks in enige moontlike teken nie.

Dit voel darem of die waterige afskeiding nou bietjie minder is, nou net die steekpyne in my boobies, maar dit kry ek deesdae elke maand!

Ek gaan regtig rustig wag tot maandag en as daar dan nog niks is nie sal ek dokter bel dat ons dan die bloedtoets doen.

Either way is ek opgewonde vir maandag want al is dit 'n negatief kan ons begin iets gebruik dat af opdaag sodat ek met die volgende behandeling kan begin! :woohoo:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11888 by Nelria
Ansa ek wil nou nie snaaks wees nie of dit jinx nie maar girl ek dink jy is preggy

nie naarheid of moegheid nie maar daai natgeid afskeiding van jou dis 1 ding verskillend van preggy wees mens lek die hele freakin tyd :) - ek het eers 10 dae na toets tyd 1ste keer positief op HPT gekry so daai BFN van jou beteken vir my niks

maar moenie opgewonde raak of uitfreak nie en hoop maar vir die beste of jy nou is en of AF opdaag is altwee goeie nuus so kom ons kyk wat gebeur :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11874 by Ansa_S
Ja ek dink ook aan Paisley, hoop met my hele hart dat die eiertjies en die swemmertjies 'n positiewe ontmoeting sal het en dat hul sal saam stick soos bostic! :laugh:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11858 by klippie
Dink aan Paisley vandag - hou alles gekruis vir haar! (En sy moet haar bene gekruis hou dat daai IUI behoorlik vat!!!!)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account