file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64105 by Cornel
More M2M!

Ek gaan die 26ste Julie vir my eerste afspraak by my gynie in die SA!

Ai ek hoop julle raak nou sommer almal op eenslag gesond!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64104 by sexy~hexy
Mommy, my eerste afspraak by gynie is die 21ste Julie, dan is ek al 8weke :):)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64103 by Strik*kie
O ok Cornel, dan moet jy dalk jou nie te veel afdroog nie, net so bietjie met handdoek druk en dan olie aansmeer en rukkie kaal loop dat olie lekker kan intrek :lol: Sien as my lyf lekke watm is van bad dan trek dit lekker in.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64101 by Mommy2Monster
wanneer is julle 'treatment' klomp (TTC)se afsprke?? EN

wanneer is julle nuwe klomp fairies se afsprake??

ek voel huidig so uit alles uit.

oja anje ek's steeds besig om gesond te word hehe...ek pass die bugg na boeta en hy na dadda en dadda weer na my....'n groot bose kringloop in ons huis! eks al raadop hehe en het al alles probeer om dit te keer - trust me!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64100 by Strik*kie
Driek ek sien dis nog xmas by jou ;)
Ek het nog so af en toe pyne, maar dan kry ek so steekpyn in my linkersy soos hulle se O-pyn is, maar genade dis mos nou al laat. :lol:

Ag julle, daai woefie van my raak nou alte oulik, maar besig besig besige bytjie, lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64099 by Driekie
Hmmmm.....ek dink ek moet dit doen!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64097 by Cornel
Strikkie ons het nie 'n bad hier nie net 'n stort!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account