file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64131 by sexy~hexy
:D Weet hoe jy voel Cornel, ek lus baie goed maar weet nie presies wat!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64128 by Ansa_S
Hallo julle,

Ai gisteraand was 'n aaklige aand! Dh het gaan rugby oefen en toe hy by huis kom het ek sy badwater klaar ingetap en kos gemaak.

Ons het geeet en bietjie sokker gekyk en toe in die bed gaan klim, en ......... net toe ons klaar is bel een van sy swartes by die werk en se een van hul span wat moet nagskof sak het nie opgedaag nie, woerts trek manlief sy klere aan en gaan werk.

Ek kon glad nie lekker slaap sonder hom nie, hy het vanoggend 10 uur weer by die huis gekom, ek vir hom sommer ontbyt in die bed gegee en saam met hom ingekruip totdat hy rustig slaap, want hy moet net nou weer kantoor toe en weer vanaand ondergrond sak!

My kop is sommer seer want ek bekommer my dood as hy nagskof moet werk en ek kan glad nie rustig slaap sonder hom nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64124 by Cornel
;) Hexy dis nog BAIE klein.....

Ai julle nou dat die naar bietjie verdwyn het,is die honger weer terug!!!!!!

LUS VIR 'N LEKKER RUSSION ROLL!!!!! :woohoo:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64123 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64115 by Strik*kie
Aww shame M2M hoop julle word gou gesond.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64114 by sexy~hexy
Sjoe Cornel, 4-6mm is darem maar nog hiper klein mamma :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64111 by Cornel
Dankie Strikkie,ek het dit ook al probeer! Maar seker nie genoeg nie! Kry baie koud as in die aande uit stort klim,wil net pj's aantrek en in di bed kom! ;-)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account