file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64057 by sexy~hexy
Eloooha Driekie :) Jou man al moeg of is dit nogsteeds krismis :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64050 by sexy~hexy
Hiya Paisley :) Bly jy loer ook in om hallo te se!

Wat gebruik julle pregnant fairies om aan die magies te smeer? Ek weet daar is laas iets gese van cream met bio-oil gemeng?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64049 by Driekie
Hello almal!!!!

En nous almal weer vort so ek kan nie eers vir julle boodskappies gee nie!!

Sterkte Kriekie - hou duim vas vir jou!!

Sien dis tjoepstil net Cornel en Hexy en ek kan nou nie regtig saamchat oor ms of cm nie!? :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64035 by Cornel
Hexy,ja myne is ook waterig ~ gelukkig jeuk of brand dit nie (ek hou nie baie daarvan nie)

Ek het ook nog nie regtig ms gehad nie,behalwe vanoggend,ai hy het my bad gevang ~ darem gooi ek nie op nie......maar voel nou weer beter..

En dan kom ek ook agter my smaak en reuk is sensitiewer.....gister het hulle prawns gaar gemaai,sjoe daai reuk kon ek nie hanteer nie....(het sommer aan tafel raas gekry by DH)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64032 by Paisley
hey dames! hoe gaan dit? Ons het lekker verlof by die werk. Is heerlik. Kan nou aan my studies werk. Vorder fluks.

Het die laaste 2 dae so 'n dull lae rugpyn, weet nie of dit my niere of derms of wat is nie. Is nogal scary! Maar ja - mens kan net vertrou dat alles alrait is!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64028 by sexy~hexy
Cornel, ek kan voel daar is cm as ek sit, gebruik nou ook 'n pantyliner - baie waterig (tmi sorry)

Nog geen werklike ms nie, net so af en toe kry ek so 'n oorweldigende naar gevoel, maar dit waai oor.

En jy?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64027 by Lia
Ok girls, ek moet gaan. Lekker dag vir julle, sal probeer om later weer in te loer, anders chat ons eers more.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account