file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #11065 by Kriek
Nelria, ek dink dis net ek en Dassie wat ons name verander het. Kriek = IlzeE (dit was my pampers naam) so jy sal dan nou weet wie ek op FB ook is.
Hallo Tienka, Driekie en Hexy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11061 by Nelria
ansa maar is dit nou al 6 weke na skraap? of was daai al 'n siklus terug?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11060 by sexy~hexy
Jip, bly al my lewe lank hier, vandat ek 9jr oud is, hier laerskool en high school gegaan, begin werk, hier getroud. Jayden is net in Rustenburg gebore, ons het vir 3jr daar gebly, maar is nou al weer 2jr terug in Kathu :)

Vertel bietjie meer Nelria, of pm my as jy wil.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11058 by Nelria
morgan - maureen van junie group se baba het toe gister gekom op 35 weke :) het fb update en group update gekry

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11057 by Ansa_S
Ag dankie Dassie, maar ek is nie juis positief nie, want die hpt het mos maandag gewys dis 'n bfnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnn!

EK het verwag dat ek nie die maand swanger gaan wees nie, maar wat my moedeloos maak is die verdomde simpel AFFFFFFFFFFFF wat net nie opdaag nie!

Jammer julle maar ek is sommer net gatvol vandag!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11053 by Nelria
more dames

Ok so die meet was baie lekker en gelukkig het lea haar gedra so mummy kon ook chat :)

Tienka, klippie julle is gemis!!!!!

ok so waar is sexy??? ek wil vir jou se nie geweet jy is in kathu nie???? my boetie en sy vrou het nou net soontoe getrek en wild vreemd daar so wil graag vir jou sil se nr gee dat jy haar bel en dalk gaan koffie drink?

en help gou? ons het nuwe maaitjie? maar kan nie nou naam onthou nie maar ek wil net welkom se :)

anje - jou hare lyk stunning :)

girls - ek is ook nou confuse met wie is wie nou hier met al die skuilname grrrrrrrrr nou weet ek ook nie wie julle op fb is nie?

Tienka - ek stem koue en reen suck ek het omtrent berg met wasgoed maar as ek nou was bly dit klam en ruik na muf grrrrrrr

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11049 by Dassie
Daai was seker 'n glipsie Driekie? hehe

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account