file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #10987 by Ansa_S
Baai klippie, lekker rus hoop jy voel gou beter!

Ek dink ek het te veel gerus die langnaweek, is sommer weer moeg!

Ek en DH het gister die hele dag net dvd's gekyk en voor die tv gele!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10986 by Kriek
Hallo Strikkie, jong sal nou nie se ek het regtig gerus nie, het gou gaan "groceries" koop gister oggend, en gisteraand sop gekook om sommer te vries, maar ja dankie dit was n lekker dag by die huis. Het jy darem bietjie gerus

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10982 by Strik*kie
Hallo Kriek het jy lekker gerus gister.
Ag ek hoop die onderwyseres is ok. Dis sleg om so iets te kry as jy preggies is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10976 by Kriek
More julle almal !!
Welkom Hlise.
Ansa, hou nog styf duime vas vir jou
Paisley, bid ook vir jou dat als die keer gaan uitwerk.
Klink of julle girls lekker gekuier het gister
Klippie, hoop jy voel gou beter,
Hallo aan al die ander, G, jy kan seker nie meer wag nie, jou tydjie raak min.
Morgan, baie geluk met die t-shirt.
Shame julle, een van die onderwyseresse by my kind se kleuterskool is seker nou so 10 of 11 weker swanger, vanoggend toe vra ek waar is sy, toe se hulle sy het Pampoentjies, die dokter het gese sy mag glad nie uit die donker kamer uit kom nie, want sy is ook in gevaar om te kan blind raak, so nou is sy en haar babatjie in gevaar. My hart gaan so uit na haar toe.
Al die ander, julle is gegroet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10971 by Strik*kie
Sterkte Klippie hoop jy voel gou beter. Al wat help is om lekker te rus en warm te bly.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10969 by klippie
Okay girlies, I'm out.

Gaan nou in die kooi klim. Julle moet 'n lekker dag hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10956 by Ansa_S
Ek moet se hierdie koue bewolkte weer doen nie wonders vir my gemoed nie!

Is lus en klim in my bed en trek die duvet oor my kop!!

Kan nie dink dis al more donderdag nie en Paisley se dag breek ampertjies aan nie! Is super super exited vir die lady!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account