file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64023 by Cornel
Ek sien so Hexy!!!!! Hoe lyk jou cm? Het jy al weer ms gehad?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64020 by G Baby
halo julle,wil darem net more s? vir julle almal en dat julle lekker daggie moet h?!!

By my gaan dit goed,ek kry gou vriendin oor vir koffietjie en vamiddag laat weer een,so lekker al die koffie dates.

Loer nou nou weer in.... ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64018 by sexy~hexy
Ai ai, is dit nou weer een van daardie stil weke?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64012 by Lia
Girls, ek het die Essential tydskrif se Julie uitgawe gekoop, daar is heerlike resepte in, vir die wat belangstel, en dis maklik om te maak ook.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64006 by sexy~hexy
Hi Mommy

Ai jong, as dit nie die een is nie is dit 'n ander. My jongste boetie het ook vroeg toetse gedoen, en dit het uigekom hy is allergies vir kleur, geur en preserveermiddels. My ma het baie goed verander in die huis - soos bv All Gold tamatiesous ipv cheap brand en sulke goed, maar ons het net ingeval daarby. Kyk maar eers wat wys die toetse voor jy te veel begin worry, maar indien dit so is glo ek jy sal dit vir hom maklik maak en lekker maak. Kinders pas maklik aan :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63998 by Lia
Hi M2M, jou tyd raak ook nou min ne. Shame man, dis nie lekker nie. Ons hoop maar die toetse is negatief. Is jy darem al amper gesond?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63990 by Mommy2Monster
more julle!!!!

die fairy is nog hier, jammer as ek so roofkyk...maar eks acting district manager so eks bietjie besig huidig.... :angry:

en al nuus van my kant af is dat my kiddie alweer siek is (ek het hom aangesteek). hy was gister dr toe en hulle wil hê hy moet op 'n stadium gaan (sodra hy gesond is) vir opvolg kos allergie toetse... dr vermoed hy is nie meer net lactose sensitive nie (wat hy voorheen was), maar dat dit dalk nou 'n suiwel allergie ook is - sy simtome is on par met so allergie....not a good thing. want dan gaan ons hele leefwyse moet aanpas. en hoe sê jy vir 'n kind wat elke dag jogurt eet hy mag nie meer nie (en dis ook al wat hy eet as hy siek is) what to do what to do?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account