file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #10727 by Morgan
o ja wou julle nog se maar ek bly vergeet. Ek en Julz het toe daai t shirts gewen! eerste keer in my lewe dat ek iets wen! My man se nog altyd ek praat te veel nou het hy bewyse!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10726 by Morgan
hello G!

Dit gan seker vandag nog stiller wees as gister. Ek het mug&bean gister gebel om n tafel te bespreek toe se hulle dis nie nodig nie ons kan maar net kom. So ek dink nie hulle doen n booking as daar net n paar mense is nie. So die van julle wat ons nie raak sien nie moet maar net bel.

My arme man werk alweer, en dit is lekker koud hier by ons. So na die koffie gan ek rond shop en die goed kry wat ek nodig het vir my hospitaal sak. Het gesien edgars het mooi pajamas!

Charlaine waars jy almal wonder al oor daai 5 eiertjies van jou!

Ansa al enige teken van AF?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10725 by G Baby
More almal,hoop julle het lekker vakansie dag vandag en dat julle iets lekkers gan doen!
Ons gaan bietjie op magoebaskloof toe na so lekker cosy pizza plek toe. DIs mistig en koud by ons,so daar in die berge gan dit ekstra koud en mistig wees!!!

Morgan geluk met daai prys,het nogal gedink jy gaan dit kry.
Jy sal nie glo maar ek het oog wat heeltyd spring,maak my mal. DInk baba l? seker op een of ander senuwee. Ek drink weefselsout mag phos om te kyk of dit nie wil help nie,maar nee die wil nie ophou spring nie.

Lekker daggie julle.
Hoop ons kry goeie nuus vandag of more vanaf charlaine of en ansa. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10635 by Strik*kie
Hoop jy het toe klaargekry met jou werksopdrag dan kan jy more lekker rus.

Ok julle vroutjies ek gaan ook nou huiswaarts keer.

Lekker d8 more vir julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10634 by Strik*kie
:) Anje ja ek kon al geloop het maar is nog besig gewees met stocktake en dit het toe bietjie langer gevat maar ek is no klaar so nou drink ek 'n lekker koffietjie en dan gaan ek oppak. Gedog hier gaan wees bladsye vol wees wat ek moet opvang maar toe is dit tjoepstil.

Shame, ek word vies vir my woefe as hulle duiwe so jaag en vang.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10632 by Lia
Skies, wou se duifie het darem net been effens seer, kan nog steeds loop en vlieg, so ek dink sy sal ok wees.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10631 by Lia
Hallo Slakkie

Shame Strikkie tot hoe laat werk jy. Jy werk mos vir jou man, kan jy nie vra om vroeer te loop nie?

Wow, het Morgan regtig die prys gewen?

My middag het nou nie verloop soos beplan nie. Het my man gebel en gese ek loop vroeer, toe nooi hy my eers vir cinnabon, by huis gekom en daar het 'n baba duifie op een of ander manier in my huis gekom en my 3 yorkies het haar gejag. Dis net vere en dons die hele huis vol. Het haar nou honde pellots gevoer en in die tuin gesit, sal nou nou gaan loer of sy nog daar is.

Lekker aand vir julle.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account