file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #10950 by Strik*kie
Haallloooo

Is bly jule ht die kuier gister geniet. Kan julle klomp net picture om daai koffiepot. ;)

Paisley, hou vir jou FXFXFXFX. Die keer gaan dit werk.

Morgan geluk met die t-shirt, geweet jy gaan dit kry. :laugh:

Ansa ek hou duime hoor!!!!!!
Klippie, shame maan hoop jy voel go beter.
Het nou amper gedink ds Driekie wat Dassie geword het. :lol:

Drieks my temp is net so funny maar het vir 3 dae nie gevat ni maar dit bly konstant op 36.3 ai ai ai :(

Almal wat nie genoem is nie HALOOOOOOO DAAR!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10940 by Driekie
More more more almal!!!!!

Welkom aan Hlise - hoop jy geniet dit hier!!!!
Morgan - congrats vir die T - wou se jy gan dit kry!!!Nog iets waarop ons groepie kan trots wees!!!
Oooooh Ansa - hou duime vas!!!!!!!!
G - hoe was die pizza in die berge uitstappie??
En dan hou ek styf styf duime vas vir Paisley!!!!!
Ek stem - Charlaine waar is jy????
Klippie - sterkte!!Hoop jy voel gou beter!!
Dis al wat ek so vinnig kan onthou - Ella-Bella het gister op FB gese sy join ons die week sometime weer..
Almal wat gekuier het gister - kom vertel seblief hoe dit was en en en....

My temps is super-laag die maand....very very weird indeed..net een spike gehad Saterdag van 36.7 die ander is ALMAL 36.5/6 en laer en ek nou op CD16
OV is enige dag tussen vandag en Vrydag.
Verder gan dit baie goed ons doen net baie deeglike huiswerk en bibber van die koue!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10933 by Ansa_S
G babay ek het mos al 2 inspuitings gehad op dag 14 en 15 so ek dink dit word eers weer gespuit as swangerskap op 6 weke bevestig word. Dis hoe hul my ma ook daardie tyd behandel het. Sy moes gewag het tot op 6 weke na laaste siklus om te bepaal of sy swanger is.

Ek moet se ek is nie baie positief nie en is maar lekker moedeloos hier waar ek sit.

'n Vrou weet verseker wanner sy nie swanger is nie, en ek het daardie gevoel. Wens net AF wil nou kom dat ek kan begin met clomid en hopenlik pop ek sommer 2 kiddies of meer!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10928 by Lia
Hallo G, jou seuntjie gaan lekker baie maatjies he. Hoop alles gaan goed met vriendin se keiser. Sterkte met die werk.

Ek het self lekker baie werk vandag, so ek log nou af. Sal bietjie later weer in log.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10926 by Lia
O my word ek gaan met almal se name begin deurmekaar raak....lol.

Shame Klippie, hoop jy voel gou beter.

Dassie, Jammer oor AF, maar wow jy het vinnig 'n afspr met 'n FS gekry. Hoop jy kry uiteindelik jou antwoord. Dis dalk goed om net 'n siklus sonder pille te he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10925 by G Baby
31 weke 5 dae

More dames,hoop dit gaan goed.
Vandag kry vriendin van my keiser,dan is daar nog net 4 van ons oor wat moet aflaai.
Ander een 10 Mei!
Ansa,moet jy nie medikasie gebruik as jy swanger is nie?
Wonder wat het van charlaine geword?
Paisley sterkte met die insiminasie,dink aan jou en hou duim vas dat dit sal werk die keer.

Julle moet lekker werk,ek het baie werk vandag,sal nie baie kan chat nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #10922 by Dassie
Hi almal. Hoop julle het wonderlike lang naweek gehad. Ek het dit so geniet. Jammer vir die wat gister moes werk.

Het besluit om my skuilnaam te verander om te pas by al die strikkies en klippies en krieke. :lol:

Ok soos julle sien is ek op CD5. AF het volstoom Saterdag begin. Het gynae gebel en afspraak by FS gekry vir 18 Mei. So ek het darem nou 'n PVA. Ek is op geen pille die maand, so ek weet nie of ek gaan ovuleer nie. Maar dis ok, want FS afspraak is net om die draai.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account