file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63987 by Lia
Hexy, ek werk vir 'n finansiele adviseur, party dae is dit baie stil hier en party dae baie rof. Gewoonlik naby aan einde van maand gaan dit rof, want dan moet sake uitreik, maar elke 3 maande het ek 'n compliance oudit, en dis wat my tyd hierdie laaste twee weke opgeneem het.

VB, ok, nou sien ek op jou ticker. Ek sien jy het 2de ronde Fertomid begin op 11 Junie, so jy moet seker al toets of het AF al opgedaag. Skies ek vra so baie vrae. Ek het nou my laaste Fertomid (50mg) vanoggend gedrink en sien dr Vrydag oggend.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63980 by VB2010
ek gaan groet tot later

ta ta

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63975 by VB2010
ek sien nou my anniversary ticker is alles ene vandag

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63971 by VB2010
Anje in a nut shell, 3 maande fertomid, eerste maand was 50mg, tweede maand 100mg en as die maand ook nie werk nie weer 100mg volgende maand en as dit dan nie werk nie moet hubby gaan vir daai toets, maar ek oorweeg dit om by 'n FS uit te kom, daar is iets wat my baie pla oor die plate van die HSG en my gynie is nie veel gepla nie, ek moet seker vertrou en gaan op sy woord maar iets se vir my ander jong, sal sien wat gebeur na volgende maand en dan besluit

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63966 by VB2010
ankia julle moet jul vakansie geniet en hoop jy bring vir ons goeie nuus terug

ek gaan nie baie hier wees vandag nie, my man is by die huis, so ons gaan bietjie rond rits, weet nog nie waarheen nie sal maar sien

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63967 by Lia
Hi VB, update my gou op jou pva asb. Kan nie onthou wat is julle volgende stap na al daai toetse wat jy gedoen het nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63965 by sexy~hexy
Anje, as ek mag vra, watse werk doen jy?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account