file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #8823 by Lia
Morgan, ek sien baie uit.

Ankia, wow, hoe lank wil sy dan he moet jy probeer voor sy wel iets voorskryf? Ek is baie bly dat alles darem normaal is. Sterkte met manlief se toets, hoop julle kry goeie nuus.

Ek moet nog my man se afspraak ook maak.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8822 by VB2010
More julle

Dankie vir die mooi woorde

strikkie toemaar ek was op die punt om ook nou te vra of iemand weet wat die HSG is lol

Die wat al gegaan het vir dit, sit hulle jou heeltemal uit? Word dit in 'n spreekkamer gedoen of in die hospitaal? Hoe doen hulle die hele ding?

Morgan hy is baie stil ja lol shame ek wou nog vrae vra maar het nie geweet wie die meeste gaan bloos nie ek hy of my man LOL En ek hoor wat jy se dat hy nie die fertomed sou voorskryf as hy gedink het die vlies gaan erge probleme veroorsaak nie, vanoggend nou dat ek meer helder dink en die stres verby is maak dit nogal sin, drink die fertomed dag 5-9 gaan vir die HSG dag 10-13 en dan se hy moet ons soos hase tekere gaan vanaf dag 13-19

My man vra so ewe wat is die newe effekte van fertomed, en hy wil nogal weet of ek moody gaan word, die dok se toe dit gebeur darem nie met almal nie, ek se toe gister aand vir hom ek sal op die kalender merk watter dae hy my moet uitlos LOL

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8820 by klippie
Okay dankie julle.
Laaste vragie - die van julle wat iets weet van tax of oudit of so - kan 'n mens die mediese koste van IVF aftrek van inkomstebelasting soos ander mediese uitgawes?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8819 by Strik*kie
Dankie julle nou weet ek wat is hsg. Lekker dig kon dit seker ook net sien omdat ons die week gepraat het oor histeroskopie. :blush:


LOL Bella ek kon eers nie verstaan van die dye nie. Hoe spuit hulle jou dye in bedoel ek. :huh: :blush:


Weet nie by julle nie maar ek bibbbbbbbeeeeerrrrr van die kou en die winter is nog nie volstoom hier nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8815 by Lia
Bella, is jy nie dalk swanger nie? Wanneer moet jy toets of wanneer verwag jy AF?

VB as 'n HSG 'n histeroskopie is, dan hoef jy glad nie daaroor te bekommer nie, maar ja, wag met die fertomid, want jy kan nie onder narkose gaan as jy swanger is nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8814 by Morgan
ansa dit klink vir my al te veel na n preggy moeg daai....

Anje jou TTC journey begin amper... kom ons hoop dis n baie kort journey! ek sien ons gan weer klomp girls he wat gelyk gan swanger word!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8813 by Goggatjies
Goeie More almal

Vb ek is bly dat jy by die gynie was en dat jy nou 'n plan van aksie het.

Hexy - ek is baie bly jou man het ander werk gekry, dit is ongelooflik. My man het verlede maand by 'n nuwe plek begin en hy is 'n ander mens, hy is nie so gestress nie, en dit doen wondere vir ons verhouding

Nou hier is my storie
Gynie is baie tevrede dat ek ovuleer en daar is nie 'n probleem nie, ek het ook geen skildklier probleme nie, en prolactin is ook goed laag, al het ek eers 3 maande terug op gehou borsvoed.

Baarmoeder is mooi klein, so ek is bly daaroor.

Sy se omdat ek eers 3 maande terug opgehou borsvoed het, kan dit my bietjie minder fertile maak, en dat ons net harder moet probeer.

Sy wil geen fertility medisyne voorskryf nie, en se ek probeer eintlik maar eers 3 maande om swanger te raak oor dat ek geborsvoed het. So ek kan dit nie tel van verlede jaar Aug af nie.

Sy se ook Petrus moet gaan vir sperm analiese (spel fout, ek weet) maar eers so oor paar maande, maar ek het besluit om dit vroeer te doen, so manlief moet sy deposit Maandag maak.
Het klaar gereel met gynomed.

So dit is my storie, ek is Ankia en TTC nou eers vir 3 maande (kan julle dit glo)

So ons gaan maar aan soos voorheen

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account