file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #8809 by Ansa_S
Nee hel ek moet wakkerbly pille begin in die hande kry, ek kan nie my ogies oophou nie! :pinch: As jy my nou op 'n bed neersit sal ek vir jou wys hoe slaap 'n mens!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8808 by Lia
Hehe Marie, jy klink soos 'n optimist...jip dan kan jy jou boarder status upgrade...lol.

Morgan, presies wat ek gedoen he. Ek het gister my oe getoets by Brooklyn optica, hulle is verniet vir bestuurslisensie toetse, party plekke vra 'n fooi daarvoor. Het foto's ook laat neem. Ek gaan sommer Akasia toe, want hulle rye is korter.

Gaan probeer om kuier by boetie en nuwe baba ook in te werk.

Klippie, nee, ek dink nie hy sal jou dwing om temps te doen nie. Ek sukkel ook met die temp ding omdat ek nie elke oggend presies dieselfde tyd opstaan nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8804 by Kriek
Dames, julle moet n heerlike dag he, ek moet seker aan die gang kom by die werk, voor my baas instap, ek loer later weer in

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8799 by Ansa_S
Bella wanner in jou siklus drink jy fertomid? Van wanner af het jy die naarheid?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8797 by Kriek
Klippie, kan jou ongelukkig nie antwoord nie, maar ek glo nie hy kan jou dwing om te temp nie, veral as jy weet dat jy ovuleer.
Ansa, dis lekker dat julle Maandag af is, wens ek was jy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8796 by Morgan
klippie ek weet nie hou werk n FS nie. Baie keer is die chart net om vas te stel dat jy wel ovuleer. My gynie het gese dan spaar mens daai R120 se progesteroon toets.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8790 by Dassie
Hexy - Geluk met jou man se werk!

Ansa - Ek vat Maandag af so gaan ook lekker langnaweek hê, het dit so nodig! Hoop jou AF daag nie op nie.

Strikkie - 'n HSG is 'n histeroskopie. Hulle spuit dye van onder in en kyk op ultrasound of jou buisies oop is en hoe jou baarmoeder lyk.

AFM: Gisteraand het ek net weer besef hoe naar die Fertomid my maak. Moet seker sê die hormone. Het gaan uiteet saam met my man, my gunsteling kos bestel en toe raak ek heeltyd naar terwyl ek dit eet. Ek het dit toe maar gelos. Sal definitief met die FS hieroor praat. Dis darem te erg. Meeste kos laat my nou naar voel.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account