file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #8843 by Ansa_S
Flip hier slaan ek totaal blank, wil nou iets vir iemand gereply het maar het nie 'n idee vir wie en wat ek wou se nie! :woohoo:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8842 by Goggatjies
Sy se, ons moet nog so 4 - 6 maande probeer, en eers kyk wat se die sperm analiese

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8838 by Lia
Ek het 'n 1.5 laas met belasting gewerk, maar my boekie se die volgende:

Qualifying expenditure includes:
-own contributions to medical aid funds in excess of capped amount;
- medical aid fringe benefit determined by the employer in excess of capped amount
- payments to medical practitioners, nursing homes and hospitals;
-payments for physical disabilities, including remedial teaching and costs incureed for mentally handicapped persons

so my guess is, die fs is 'n "medical practitioners" en dus ja. Maar miskien kan iemand anders hier dit dalk bevestig.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8836 by VB2010
Morgan so fertomed laat jou ovuleer ook so dit help nie net om die eiers groter en gesonder te maak nie?

Ek lag so, hy se vir my man, jy weet natuurlik 'n drieling kan in die toekoms wees, my man se oe word toe net groot en se so ewe dis reg dok ons sal sommer dan drie vat vir die eerste rondte LOL

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8831 by VB2010
Anje is dit ook 'n HSG (sorry ek kan nie die volle woord spel nie) wat jy nou die dag gehad het? Hoe werk die hele proses? Vat ek die verwysing na hulle toe en maak die afspraak en dan gaan ek eers op 'n ander dag of dieselfde dag? Ek het vergeet om dit te vra

Mens moet wraggies 'n lysie neerskryf voor mens gaan want ek het gesien as jy eers daar sit vergeet jy die helfde wat jy wou weet

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8829 by Morgan
VB almal reageer anders op fertomid maar dit het net mooi niks an my gedoen nie... behalwe my swanger gemaak nie!!

Ek sou ook se doen en drink alles die maand al soos hy gese het. dalk is dit nodig dat jy ovuleer voor jy al daai toetse doen.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8825 by Lia
Klippie, sal jou nou antwoord

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account