file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #8788 by Morgan
anje ek moet ook myne hernu hy verval die eerste week in junie! ek is glad nie lus daarvoor nie!! ek gan my oe privaat laat toets dan jippo ek darm daai ry

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8787 by klippie
Okay julle moenie lag nie...n.a.v. VB se besoek aan die gynie...

Kan die FS my dwing om eers temps te vat vir 'n paar maande voordat hy ons help? Want ek het reeds bloedtoetse gedoen op CD21 en die gynie sê ek ovuleer, en ek kry EWCM. Ek kan nie temp nie, want ek staan nie elke dag dieselfde tyd op nie - soms 6 uur soms 4 uur. Maar hy kan my mos nie dwing om te temp as ons weet die probleem lê eintlik by my man nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8786 by Ansa_S
Nee ek gaan nie die naweek al toets nie, sal so teen maandag of dinsdag toets.

Dis onweer en koud by ons, so ek dink al klaar aan 'n middagslapie, maar ek sal nie tyd kry vir dit nie. Want ek moet na skool gou bietjie padkos maak, want by die klubrugby sorg hulle mos net altyd vir die keelgatte en ons kom te laat by die huis om dan te wil kossies maak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8785 by Kriek
Ag Anje, wat kan ek nou doen, sal nou maar net my middag af op n ander dag vat, maar ek het beplan om vir Divan bietjie winters klere te gaan koop ens. Wys jou net, mens moenie beplan nie. Sal maar die tyd gebruik om n Expert Boarder te word

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8783 by Kriek
Ek weet ook nie wat HSG is nie Strikkie, maar hier is dit

How an HSG Works
An HSG fertility test is a type of x-ray in which dye is injected through a small catheter that is placed in your cervix. As a result, an x-ray of the uterus and the fallopian tubes is taken; the insides of the uterus and tube can also appear on the x-ray in this procedure.

In addition, an HSG test displays whether irregularities exist in the uterus as well as whether tubal problems exist, including dilation and blockage.

This type of diagnostic fertility test can also detect reproductive problems and conditions such as endometrial pulps and endometriosis, which can both negatively affect your chances of getting pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8779 by Lia
Morgan, ekke hier, maar werk net tot 13h00 en dan moet ek my bestuurslisensie gaan hernu, so sal seker eers laterig by die huis kom.

Dis nog net 2-4 weke wat ek moet wag, dan is ons 100 % op die TTC ding.

Shame Ilze, dis nie reg nie.

Charlaine, wanneer toets jy ?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8772 by Kriek
More almal !! Klippie, ek het nou lekker gelag toe ek hoor van die ontvangsdame.
VB bly jy het jou afspraak oorleef en dat jy nou antwoorde het, hou styf duim vas vir jou.
Hexy, geluk met jou man se nuwe werk
Paisley, dink aan jou
Ansa, bly jy het lekker geslaap en sterkte
Die wat ek gemis het, hallo
Sou vandag net halfdag gewerk het, nou het die ander girl verlof gevat, so wie moet bly om te werk ....... EK, sommer heel vies daaroor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account