file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63579 by klippie
Het nou weer dr se spreekkamer gebel - dokter doen self die voorskrifte, dit is gedoen, maar sy het dit nog nie gefaks nie. Sy sal dit binne die volgende 10 minute faks.
tiek tok tiek tok tiek tok.....miskien moet ek vir my 'n ticker maak oor hoe ek moet aftel en wag vir fakse!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63577 by Driekie
Tx Kriek - sali weti - maar vrekkit daai chicken cheeze viennas so oopgesny op n bun met bietjie tamatie-sous en mosterd - hmmmmm - nou sommer weer van voor af lus!!!!!!!

Tata Hexy - lekker aand!!!!!!

Cornel - ek wil regtig na n groter plek toe gaan met my volgende swangerskap want hier is die diens en so net nie vir my so up-to-date soos dit moet wees nie.Maar dis n mission om vir dh te oorreed!!!!

Ek love dit weer vir een of ander rede as dh my vashou - sien ek is die koulikste persoon wat ek ken en hy kan my sommer netso warm kry - hy sal tot in die middel van winter kaal bolyf slaap!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63576 by Cornel
Dankie Kriek ~ ek dink ook so!

Dames ek gaan ook maar eers groet.....die bed roep my!

Julle almal moet 'n heerlike aandjie he!

Ons gesels weer more!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63575 by Strik*kie
Thx Kriek jou reply ook - pm

Driekie, klink jou man het hemel op aarde ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63574 by Goggatjies
Vertel klippie
het jy al jou faks gekry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63571 by klippie
Wil julle die storie van my lewe hoor?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63568 by Kriek
Als gaan die keer goed afloop Cornel, jy sal sien
Baai Hexy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account