file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63566 by Kriek
Strikkie vir jou gemail (hoenderpastei) laat weet maar hier of jy dit gekry het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63564 by Cornel
Dis oraait Kriek ~ die eerste ene was op 8.5 weke(was alreeds dood op 6 weke) die 2de ene het glad nie gevorm nie,was net sakkie vol selle,ek het met die eerste een niks makeer nie,die dag toe ek gaan vir die eerste sonar toe begin ek net bloei,met die 2de ene het ek vreeslik blaas infeksie gekry en van daaraf het dinge maar net agteruit gegaan....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63561 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63558 by Goggatjies
Ek wil ook nie vas gedruk word as ek slaap nie - hou glad nie daarvan nie - DH se arms is so swaar

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63557 by Cornel
Tata Hexy!

Lekker aandjie verder!!!!!1

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63556 by Kriek
Reply Strikkie.
lol Driekie, ek het toe ek swanger was pakke en pakke Enterprise smoked viennas verslind.
Cornel, sien jy praat daaroor, wil nie eintlik vra nie, maar op hoeveel weke het jy jou miskrame gehad ? Skuus ek wil nie n touchy onderwerp aanraak nie, maar ek sien nou jy praat oor dit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63555 by Driekie
HEHEHEHEHEHAHAHAHAHAHAH Strik!!!Nogals ne - my liewe man is nog steeds at it...ek sal maar moet uithaal en wys..hy dink dis krismis!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account