file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5512 by Morgan
Ek het ook die naweek my hele huis gespring clean... en ek haat huis skoon maak maar ek moes net bietjie skoon maak, seker maar nesting instinct.

G baby jy moet jou baby shower vreeslik geniet!!! ek kom vertel ons van al die pret!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5509 by G Baby
Sal julle laat vamiddag of vanaand laat weet of dit was of nie en wat ek als gekry het!!
Hoop julle het lekker daggie verder

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5507 by sexy~hexy
LOL Gbaby, jy moet laat weet of dit toe jou ooievaars was, hou duime vas dit is :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5498 by G Baby
Hi strikkie,ja dit kan impalntation wees,dit vind plaas 7-10 dae na ovulasie dink ek.
EK het nie dit met een vanmy swangerskappe so vroeg gehad nie,ek het wel bruin afskeiding gehad net toe ek uitgevind het ek is so swanger so 18 dae na ovulasie. Gine het ges? dit kan implantion bleeding wees.
Morgan sien jy het al flippen baie posts-jy gan daai kompetisie wen.
EK het myself nou weer oortreg vaoggend,weer hierdie skoonmaak en regpak urge gekry en die kinders se kaste getackle-mensig maar het hulle baie stront. Veral my dogtertjie seker 20 sakkies en handsakkies met alerhade goeters in.
EK weet volgende week is dit weer deurmekaar,maar vir nou voel ek beter. EK nou moeg!!! Gan nou shower,wil darem skaflik lyk vir my ooievaarstee vamiddag(hoop dit is!!!)
:unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5497 by sexy~hexy
Maar nou ja, dis wishful thinking. Lae rug pyn, eierstokke pyn...AF is hier.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5491 by sexy~hexy
Ag, wens myne was implantation. Ek verpes dit net as mens afvee, ek het gesien dis rooi, maar toe ek netnou weer badkamer toe is, niks. AF en AF klaar, don't play around grrr

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5490 by Strik*kie
Morgan ja vat elke oggend 6h30 anders gee hy daai wit kolletjie. Sal kyk wat doen more se temps, maar ek dink dit gaan dalk weer dip. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account