file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5546 by Driekie
Oja bly jyt die toer en goed geniet Morgan!! So gepraat van groot boepies - Morgan jys is nog klein compared toe my skoonsussie - regtig!! Ek moet myself elke keer herinner sys nou eers amper op 31 weke - sys baaaaie groter as jy!

Hexy - hulle kan op die gewone sonar sien of daar sists en goed is even al het jy AF...party dokters wil juis he jy moet n sonar kry terwyl AF daar is.Dis hoe ek my PVA gekry het...

Oja en Mommy jou magie is super-klein!!!!! Dis soo mooi - ek het amper so klein gedra met Markus - dis lekker as dit so klein is!!Hier aan die einde met die groot maag het dit gevoel of ek my teen als stamp!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5542 by KarinM
Hi Driekie - se gou vir my... die melkkos resep... hoeveel suiker gooi jy by daai hoeveelheid?? Kaneel weet ek is soos smaak.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5541 by KarinM
Mensig maar dis koud vandag in George... 18grade, die winter begin sy kop nou hier ook uitsteek!
Hey Ansa!! Jy gaan na my home town toe!! Naboomspruit... ai, hoe kry ek nou herhinneringe... :lol:
Nelria - jip... groot gap tussen my kids..het my dogtertjie gehad toe ek 21 was, was nie beplan en is toe later getroud met my seuntjie se pappa. As ek tog nou net nie so sukkel nie kan ek die nuwe age gap darm nie meer as 4 jaar maak nie!! Ugh... so frustrerend. :) Aanhouer wen...

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5539 by Driekie
Helloooo almal!!!
Uiteindelik is ek ook hier!!!!!! IVM die melkkos - almal wat wonder

Ek sien julle het dit weer gepost - dis genuine cheap en baaaie maklik en vinnig.Dis my ouma en ma se resep - gebruik dit al jaaare. Bly julle hou daarvan - hehe!!

Ek het ok G&B gekyk gisteraand - nie gedink dis so ingewikkeld en lang proses nie!
Sjoe julle het hopeloos te veel gechat vir my om als te onthou!!

Ai Hexy - jammer oor ou AF
Strikkie en Charlaine FX vir julle - klink belowend!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5537 by Strik*kie
Gbaby hoop dit is en dat jy BAAAIIIEEE geskenkie kry!!!!

Kry julle ook connection requests en wat is dit??? Ek weet ook nie wie die persoon is nie????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5526 by marie r
G Baby geniet jou ooievaars (hoop dit is vandag). Kan nie wag om te hoor wat jy alles gekry het nie. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5518 by Dassie
Hexy, ek dink IVF is 'n baie aggressiewe behandeling. Definitief nie 'n maklike besluit om te neem nie.

Ek weet nie baie van IVF nie, maar het 'n autobiography deur Brooke Shields gelees en dit klink na 'n moeilike proses om deur te gaan.

Maar ek is seker as mens swanger word en baba kry deur IVF is dit die moeite werd?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account