file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68494 by Mommy2Monster
hoe het dit gebeur morgs??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68493 by ChaNa
Maak gou Dassie.. ons wag in spanning

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68492 by Lia
Ag shame Morgs, is jy darem ok? Dankie tog jy het nie vir Carli in jou arms gehad nie. Was dit by die huis?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68491 by Morgan
Thanks M2M... ek gee nie om om die duurder melk te koop as sy dit nodig het nie, maar ek wil nie R60 ekstra betaal per blik as dit nie nodig is nie.

Toe ek woensdag by die pead was het hy my gevra op watter melk is sy toe se ek net NAN hy het nie eers gevra watter een nie. So ek neem aan die gewone een is dan reg.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68489 by ChaNa
lol anje

Shame morgs was jy darem oraait?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68488 by Mommy2Monster
hexy/corne
eks die verkeerde een om te vra wat om te eet en wat nie....hehehe :P

al wat ek nie eet nie is biltong, maar dis net omdat ek nie lus word daarvoor nie :-( en oor die algemeen LOVE ek 'n lekker billy met 'n vetjie op!! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68485 by Cornel
Hexy kyk binne in die Baba & Kleuter. Ek het 2 Baba & Kleuters hier en binne in al2 staan R244,80 vir 'n jaar! Partykeer kry jy ook 'n geskenkie by,my ma het nou die dag gese ek het die mooiste kombersie gekry,maar ek glo nie met die ander het ek iets gekry nie....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account