file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68507 by Morgan
M2M jy moet weer n boep foto post asb man, en wanneer gan jy vir jou 4D... jy moes mos al weer gegaan het??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68505 by Cornel
Geen probleem Hexy. Dis jou besluit,ek het maar aangesluit omrede DH gese het dis reg.......Gaan hom weer volgende jaar hernu,dis ook beter vir ons wat nie hier tydskrifte kry nie,dan het ek weer lekker klomp om saam te bring......kry nie kans om regtig te lees as ons in die SA is nie! EK en Ma kuier teveel!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68502 by Dassie
Hi girls.

Hoop almal het lekker naweek gehad, ek moet nog opvang.

Okay, vanoggend gegaan vir ons 2de scan. 10w2dae. En dit was amazing. Ek was so op my senuwees, gevoel of ek 'n hartaanval gaan kry. Baba so mooi gesien op scan, die klein ou armpies en beentjies. Eers het baba doodstil gelê en ons het hartjie gesien, maar toe wonder ek nou waarom beweeg baba nie. Toe skud die dokter bietjie my maag en mens sien net armpies en beentjies toe baba wakker skrik. :cheer: Daai oomblik het daar so 'n stille traan by my wang afgerol lol. Dis so surreal, dis soos 'n droom. Ek is so dankbaar aan God en so bly.

Ek moet Dok weer oor 4 weke sien.

Enigste 'sad' ding vandag, is dat my man en sy pa groot uitval gister gehad het. En ons is veronderstel om sy pa vandag te verras met die nuus. So julle moet tog bid dat als okay afloop vanaand en dat hulle nie veg vandag nie, want dis 'n spesiale dag.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68500 by Morgan
Ja was gelukkig by die huis. Dink ek het maar net oor my eie voete geval. Gelukkig het ek nie erg seer gekry nie net n paar blou kolle.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68499 by Mommy2Monster
morgs ek stem saam. probeer 'n gewone blik (kleintjie) en as dit werk stick by dit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68496 by sexy~hexy
Cornel, ek dink ek wil eerder elke maand een koop, of sal wag tot ons verhoging kry en dan aansluit.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68495 by Driekie
Hexy - weet jy wat het ek gedoen...as ek gevoel het ek kkon n ding handle het ek dit gedoen, as ek gevoel het ek kan iets drink het ek dit gedrink en as ek voel ek kon dit eet het ek....al wat ek helemal vermy het was alkohol en rook was nie n prob nie want ek rook nie...

Morgs - die meeste hospitale gebruik gewone Nan - so dan kan jy kyk vir die NAN1 blikke...jy sal baie baie gou weet as n soort melk nie met jou kind akkordeer nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account