file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68482 by Lia
Hehe Klip, ek gebruik daardie taktiek net as dit regtig egtig nodig is, en ja, dit werk !! LOL

O, ek het nou net onthou, ek het wel, ek dink, 'n simptoom gehad laat in verlede week, was vreeslik emosioneel heeldag, wou net huil vir niks. Dis darem nou oor. Het 'n nuwe resep probeer en toe draai dit amper soos 'n groente potjie uit en toe wou manlief dit eers nie eet nie, toe ek begin tjank daaroor toe eet hy dit, sê dis lekker en skep sommer seconds ook.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68481 by Dassie
Gaan nou update girls.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68480 by Morgan
O ja julle ek het saterdag aand geval... nie soos n lag na die tyd nie... was n moerse val!!

Ek weet nou nog nie wat gebeur het nie, gelukkig het ek nie Carli in my arms gehad nie. dink nie my DH het al ooit so groot geskrik nie. Hy dog ek het my kop oop geval want ek het hom teen die muur gekap. en ek dink net aan anje se skoon sussie se val waar haar sny oop gebars het.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68478 by Mommy2Monster
morgs hehe, dis net omdat ek daardeur was...onthou hulle het my monster op al die melke denkbaar gehad en vir alles denkbaar getoets ook voor hulle hom op LF gesit het...moenie laat dit wat ek jou sê jou confuse nie ;-) maar ek gaan steeds daai info vir jou kry. hulle sit babas baie keer ook op HA tot hul gestelletjies sterk genoeg is. sodra jy sien baba word nie siek nie kan jy gewone NAN probeer. OOK as jou baba op NAN is gaan jy nie 'n 'vet' baba hê nie. my monster het glad nie vet geword van NAN nie, belowe - dis oor die predominantly whey is...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68477 by ChaNa
anje dit werk definitief nie.. My ouers is baie erg op my en baie hard. En dis nie eers werk goed nie dis persoonlike lewe se goed. Hulle like dit om 'n kind sielkundig te knak dink ek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68476 by klippie
Het ek nou iets gemis - Strikkie is daar al nuus?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68471 by Morgan
Hexy my dr het vir my gese ek kan als eet waarvoor ek lus raak ek moet net nie als oordoen nie. Ek het biltong ge eet coke gedrink... en Carli makeer niks... hulle se mos altyd as mens na al die goed luister wat mens nie mag eet en drink nie kan mens net mineraal water drink!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account