file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68458 by sexy~hexy
Wens ek kan my foon van die mikkie afhaal, maar ek het een van daardie fone waarmee mens kan rondloop :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68456 by ChaNa
Morgs ek en klippie moet 7:30 by unitas wees vir bloods en sonar. Ek kani te lank bly nie want moet by die werk uit kom maar ek sal van 7:30 tot 8uur 'n koffie kan inwerk maar dit gaan wee te vroeg vir julle wees seker. Sal bietjie by T hoor hoelaat haar afspraak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68455 by klippie
Charlain, as ek reg onthou, daar is 'n wasbak in die ondersoek kamer, en dan is daar een as mens by sy tafel sit aan mens se regterkant. Maar nou kan ek nie lekker onthou nie - jy't my nou lekker deurmekaar.

Ek dink jy's defnitief voor my, want my follies in nog klein - 10mm, hy sal seker eers woensdag kan sien wanneer ek die trigger shot moet kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68450 by sexy~hexy
Preggy fairies - Mommy, Morgan, Nel... en die res. Wat is die grootste no'no's wat kos nou aanbetref? Ek weet daar is die goed soos nat biltong ens, maar wat anders is daar? Sal vanaand weer 'n Baba & Kleuter koop en begin oplees, ek is heel verroes!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68447 by klippie
Charlain, as die mense jou pla, maak soos ek....maak of jy oor die foon is. Ek maak partykeer my kantoordeur toe, en haal die foon van die mikkie af, dan lyk dit vir reception of ek op die foon is, dan sit hulle nie oproepe deur nie en mense dink ek is bedon#@^$# en bly dan bietjie weg!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68445 by Cornel
Gggggrrrrr Hexy jy maak my net meer lus vir SHOP!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68443 by Morgan
Die hospitaal net net vir my gese Carli drink NAN 1 ek het nie geweet daars n verskil nie so nou weet ek nie watter een om te koop nie.

ek gan gewone NAN try want dars n moerse verskil in prys

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account