file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62226 by Driekie
Hehehehe - ek wens ek kan so maklik my assistent fire - sy irriteer die rook uit my uit en sys Maandag terug van verlof!!!!

Anywho - ek gan afsluit my hubby is oppad!!!!

Tatabaai ne!!!!!
En Cornel - RELAX en wees rustig ne!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62222 by Strik*kie
Oe ek het gelukkig daai een van my wat dit so baie gedoen het al begin van jaar gefire, so my vrot kolle is nou uit!!! Na 5 dae is dit mos dros so dis sy probleem.

Plesier Cornellie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62221 by Strik*kie
Wat ek ok gedink het anders sal ek sommer paella maak. Raak al raadop met resepte hoor :lol:

Ok girls julle moet lekker naweek he.
Driekie, doen daai bosding dat dit by jou ore uitloop ;)
Cornel gedra jou rustig en moenie verder worry nie.

Arrie Gewari Maatjies!!!! :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62220 by Driekie
Ek het juis ene wat kans staan om gefire te word want hy is lief vir dros en hy is nou al sonder n woord afwesig sedert die 17de - so ja sy kierangtjies gaan braai!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62219 by Cornel
Dis waar strikkie!

Ag dankie vir die ondersteunig julle! Maar solank daar nie iets rooi isnie is ek okay!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62218 by Driekie
nie n clue nie strik - net oj hoender steek nou in my kop vas

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62217 by Strik*kie
O ek het my uitrappe ook klar vir die dag gegee. :lol: Sien die hele workshop is tjoepstil, loop soos muise rond. he he

Cornel, nou kan jy ophou worry, glo en vertrou net, die duiwel is besig om jou goed in die oor te fluister. Bid net dat als ok wees en dit sal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account