file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62204 by Driekie
en geeeeeeeen kafoefel nie gehoor!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62201 by Driekie
en ek is ok terug....gedra jou net stil Cornel..solank dit nie rooi is en meer raak nie is jy oke!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62200 by Cornel
Ek was nog nooit regtig met 'n swangerskap hier by die dr gewees nie?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62196 by Strik*kie
As dit ook nie baie is nie glo ek dis maar dit, maar vir jou eie gemoedsrus kan jy na dr toe gaan. Is dit darem 'n ordentlike dr daar?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62195 by Cornel
Okay dankie,dis darem nie ROOI nie,so ek sal dit maar dop hou!

Ai ek het nou groot geskrik!!!!!!!!!1

Nee sondae werk hy weer!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62193 by Strik*kie
Ag dis lekker, nie sondae nie?

Cornel sover ek weet kan dit nog implantation bleeding wees wat dalk uitkom, hulle se dis nie reg as dit bloedrooi is nie. Sal dalk nie nou stres as ek jy is nie, maar as dit erger word gaan dalk na die dr toe daar of as jy ongemaklik voel daarmee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62189 by Cornel
DH is net saterdae af!

Strikkie ek het nou so bietjie van 'n ligte bruin afskeiding(sorry tmi)dink jy dis normaal?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account