file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62735 by Cornel
:laugh: Shame Hexy watse pyne gaan ons nog ervaar? My maagspiere voel net so lekker stuif en die boobs......ai ai ai ai daarvan praat ek nie eers nie..nou wil 'n bra met 'n draad onderin GLAD NIE werk nie........ :lol:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62729 by sexy~hexy
:D:D Lees julle wat se my pienk ticker?? :D Ek sien hy het nou oorgeslaan LOLOL @ more brain cells than Paris Hilton :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62725 by sexy~hexy
Hey Nel :)

Ek het met Jayden Vital se reeks gebruik, maar die een vriendin het toe vertel haar gynie recommend Pregavit, toe koop ek 'n combo pack by Clicks vir R90 - 60 kapsules :)

Ek het die aakligste lyfseer, boobs is seer, ribbes is seer, maagspiere is seer, voel of ek gegym het :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62722 by Strik*kie
Hey Nelria, shame man hoop xen word gou beter. Die arme dingetjie, dis sleg as hulle so siek word en hulle is nog so klein.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62706 by Nelria
more more girlies

cornel ek bly jy nou wee gesettle girl

tienka - ai jai jai laaste paar dae jong sterkte

morgs - ek love love love die pics en die donker hare

dassie - ek was regdeur my hele pregs net so bleddie siek dis aaklig ek het ook in 1ste trimester antibiotika gedrink want ek het koors gehad hoop maar jou iminuteit skop in

afm - xen nog siek so ek het gecave en antibiotika begin dit was aaklig as hy try hoes en hy verstik sommer in die aksie van dit shame man

slakke - aug klink goed girl :)

m2m alle simpatiek jong maar ook min dae vir jou so byt ma vas :)

charlaine? charlaine? charlaine? waa jy girl??????????

hexy - good on u for starting vits en bly dit werk vir jou - ek het die cheapste no name brands altyd gebruik want as jy op die content list kyk dan is dit excat same ingredients - clicks se no ame brand is maar R38 :)

al julle ander galo galo galo

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62686 by Strik*kie
Ai Tienka ek hoop jy voel beter, shame dis seker maar die laaste paar daggies se simptome. Kan nie wag vir boeta nie, dan is ons preggie fairies klaar tot November.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62661 by Strik*kie
Dassie ek is bly jy voel beter, my neus is ook van gister af UITEINDELIK weer oop, dis so lekker om toemond te kan slaap :lol: Sterkte met die werkies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account